Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neem ’n langarm en wen!

Weet jy wat is ’n langarm? Dis ’n Afrikaanse selfie – maar net beter, groter en wilder! .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...

View Article


Paramedikus neem selfies by sterwende pasiënt en skryf: ‘Nog ’n moroon’

’n Paramedikus wat selfies by sterwende noodpasiënte geneem het, is afgedank deur gesondheidsamptenare in sentraal-Rusland. Tatiana Koelikowa het ’n reeks gru-foto’s op plaaslike sosiale media geplaas...

View Article


Moenie jou neus optrek nie – dis ’n smelfie

Pa’s wêreldwyd het foto’s van hul baba se vuil doeke op Twitter begin deel in die jongste neiging op sosiale media. Real men change nappies #smelfie pic.twitter.com/PtIZHMG9lZ — Adam Hills...

View Article

Baba dood gekry nadat keel met kragsaag afgesny is

’n Nege maande oue babameisie is dood nadat ’n familielid haar keel met ’n kragsaag afgesny het, het ’n beampte van die Chicago-polisie met kennis van die ondersoek Maandag gesê. Police take woman into...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasie-Woensdag: Pierre Potgieter

Pierre Potgieter, skoolhoof van Laerskool Moregrove in Port Elizabeth, is nie bang om sy hande vuil te maak nie. Toe sy skool nuwe banke nodig gehad het, het hy sommer self ingespring en begin bou. Ons...

View Article


Broodlose burgers

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 60 ml (¼ k) vars pietersielie, fyn gekap 500 g maer beesmaalvleis sout en vars gemaalde peper 30 ml (2 e) olyfolie 4 groot slaaiblare 1 rooi-ui,...

View Article

Kaaswors-omelet

GENOEG VIR 2 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 10-15 min. VULSEL 4 repies spek, grof gekap 2 kaasbraaiworsies, in skyfies gesny 125 ml (½ k) gerasperde cheddarkaas 2 stingeluie, gekap WITSOUS 25 ml...

View Article

Man met seldsame siekte kan dronk word van aartappelskyfies

’n Brit ly aan ’n siekte wat koolhidrate in alkohol omsit. View image | gettyimages.com Nick Hess ly aan ’n siekte wat outo-brouerysindroom genoem word. Die siekte veroorsaak dat sy liggaam uitermate...

View Article


Dié kosse bevorder immuniteit

Vrugte en groente is noodsaaklik vir ’n gesonde liggaam en daar is ook kosse wat uitstekend is wanneer jy siek voel, soos sop en lemoensap. Maar gestel jy trek jou neus daarvoor op? Ons kyk na van die...

View Article


Daar is ‘n verband tussen prostaat- en borskanker

In ‘n ondersoek is bevind dat vroue wie se pa of broer prostaatkanker gehad het, ‘n groter kans het op borskanker. View image | gettyimages.com Amerikaanse navorsers het opgemerk dat albei die siektes...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 11 Maart 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 11 Maart 2015. Alexanderbaai……..16 21 Beaufort-Wes……..15 32 Bethlehem…………13 26 Bloemfontein………14 30 Calvinia………….16 34 Cradock…………..16...

View Article

TV-gids Woensdag 11 Maart 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

Hoe goed ken jy Suid-Afrikaanse dorpe?

Weet jy in watter provinsie kan mens dié dorpies kry? View image | gettyimages.com    

View Article


Spek-en-spruitkool-roosterbroodjie met menttjips

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. ROOSTERBROODJIES 250 g spekrepies 8 snye brood 30 ml (2 e) botter 250 ml (1 k) gerasperde wit cheddarkaas 150 g spruitkool (Brusselse spruite),...

View Article

Hoekom mans ’n ronder sitvlak verkies

Die “belfie” het verlede jaar sy opwagting gemaak. Dit is te danke aan Kim Kardashian en haar imposante kurwes. View image | gettyimages.com Enigiemand wat dit reggekry het om weg te skram van die...

View Article


Help so jou kind vriende maak

Vriende maak is ’n belangrike deel van ’n kind se ontwikkeling. View image | gettyimages.com Deur vriendskap leer kinders belangrike lewensvaardighede soos deel en tegemoet kom. Hulle leer ook kritiese...

View Article

Help, my kind is ’n touopgooier!

Wat maak mens as jou kind heeltyd tou opgooi? View image | gettyimages.com Ons het dit al almal ervaar – jou kind smeek vir ’n nuwe kitaar of danslesse, want dit is hul droom. Jy het skaars die eerste...

View Article


26 Maart 2015 inkopielys

Baba-aartappels, 700 g Gemengde slaaiblare, 100 g Koljanderblare, 10 g Vars tiemie, 45 ml Murgpampoentjies, 400 g Vlapampoentjies, 400 g Knoffelhuisies, 7 Botterskorsie, 1 Vars roketblare, 10 g Uie, 2...

View Article

Tegniese fout maak dwelms wettig in Ierland – tot middernag

Weens ’n tegniese fout in die Ierse regstelsel is gevaarlike dwelmmiddels, soos ketamien en ecstasy, wettig om te besit, gebruik en te verkoop. Maar nog net tot middernag. View image | gettyimages.com...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 12 Maart 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 12 Maart 2015. Alexanderbaai……..14 22 Beaufort-Wes……..18 35 Bethlehem…………12 24 Bloemfontein………16 29 Calvinia…………..9 28 Cradock…………..16...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>