Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

’n Stryd tot die dood tussen twee van die natuur se dodelikste gediertes

$
0
0

Dit is die vreesaanjaende oomblik toe twee van die dodelikste gediertesbots in ‘n epiese stryd waar ’n dodelike spinnekop ’n giftige slang aandurf.

Neale Postlethwaite, ’n Australiese boer, het die toneel verfilm waar die agtpotige Rooirugspinnekop (bekend as ’n Redback) op die Oostelike bruin slang met sy stert in ’n sorgvuldig-gespinde web vasgevang, sit.

Voordat Neale nog sy kamera kon uithaal, het hy reeds gesien hoe die spinnekop die slang in sy dodelike web vasvang. Hy het Saterdag die stryd tussen die twee raakgesien, maar toe hy 24 uur later terugkeer, was die slang reeds dood en die miere was besig om hom op te vreet.

Die byt van die Rooirugspinnekop kan ’n hele klomp nare simptome, soos braking en stuiptrekkings, veroorsaak, terwyl dit bekend is dat die Oostelike bruin slang dodelik kan wees.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>