Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Drie kinders ma-loos ná gru-bylmoord

$
0
0

Net ’n week gelede nog het die Costigans van Australië die geboorte van baba Ayla gevier. Nou reël hulle haar ma, Tara Costigan (28), se begrafnis.


Tara, ’n beroepsversorger en ma van drie, se lyk is Saterdag in die waskamer in haar woonstel aangetref. ’n Byl is daar naby gevind, en die polisie vermoed Tara was die slagoffer huishoudelike geweld. Marcus Ruppel, haar voormalige lewensmaat, word aangekla van die moord.

Tara het ook twee seuns, Rhily (11) en Drew (9). Net ’n dag voor die voorval het Tara by die hof aansoek gedoen om ’n beskermingsbevel teen Ruppel.

Die Canberra Times berig Ruppel het vermoedelik gedwonge toegang tot Tara se huis verkry, haar met ’n byl doodgekap, nog ’n vrou ernstige liggaamlike leed aangedoen en ’n ook man aangerand. Hy het Maandag voorgekom, maar nie om borgtog aansoek gedoen nie. Die saak is uitgestel tot 17 Maart.



Bronne: News.com.au, Canberra Time

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>