Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Tamatie-en-mozzarella-tert

Dit lyk eenvoudig, maar hierdie tert – gemaak met groot skywe tamaties – is ongelooflik lekker. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25-30 min. 1 rol skilferkorsdeeg, ontdooi 60 ml (¼ k)...

View Article


Bravo! Donderdag 29 Januarie 2015

Donderdagaand, 29 Januarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144) Die program is opgeneem by die Three Cities Bantry Bay in Kaapstad. Ons kyk wie is wenners by TUIS se REGRUK MET...

View Article


’n Hupstoot vir ’n gesonder hart

Om vyf porsies kos per dag in te kry is beslis is nie ’n geheime resep nie, en op die verpakking van baie kossoorte word behoorlik en prakties aangedui hoeveel porsies dit verskaf. View image |...

View Article

Jou sterre vir 28 januarie 2015

Sterre met Arthur Bowman VERJAARDAGVERSLAG: Dis ’n jaar waarin jy fassinerende ontdekkings oor die lewe en jouself doen. Jy kry ’n paar goeie idees wat jou aansien nogal sal vergroot. Jy begin...

View Article

TV-gids Woensdag 28 Januarie 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Botterskorsie-pakkies

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 30 min. 500 g winkelbrooddeeg, by kamertemperatuur 15 ml (1 e) olyfolie 15 ml (1 e) botter VULSEL 1 botterskorsie sout en vars gemaalde peper 30 ml (2...

View Article

‘Sy het ’n bylhou teen die kop gekry…’

Geen inhegtenisneming is nog gemaak ná die moord op ’n gesin op ’n privaat gholflandgoed op Stellenbosch nie, het die Wes-Kaapse polisie Woensdag gesê. “Die identiteit van die gesin is nog nie in...

View Article

VIDEO: Kim Kardashian skeer die gek met haarself in nuwe Super Bowl-advertensie

Wie het nou gedink Kim Kardashian West kan snaaks wees? Die 34-jarige werklikheidster steek die draak met haarself in ’n nuwe Super Bowl-advertensie vir die selfoonmaatskappy T-Mobile. “Haai, ek is...

View Article


Hoender met klewerige rys

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 4 hoenderdytjies sout en vars gemaalde peper MARINADE 2 sprietuie, gekap 4 knoffelhuisies, fyngedruk 45 ml (3 e) sojasous 15 ml (1 e)...

View Article


Gebakte macaroni-en-kaas met salami

GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 50 min. 500 g macaroni 125 g salami, die helfte in blokkies gesny en die ander helfte in ronde skyfies 4 eiers 500 ml (2 k) melk sout en peper 250...

View Article

Sponsvinger-sjokoladetert

LEWER 1 GROOT LANGWERPIGE YSKASTERT (8-12 PORSIES) Bereiding: 20 minute Stoltyd: sowat 2 uur 250 ml (1 k) melk 100 ml suiker 10 ml (2 t) kakao 15 ml (1 e) koekmeel 4 eiers, geskei en die gele geklits...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 29 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 29 Januarie 2015. Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes……..17 35 Bethlehem…………14 24 Bloemfontein………14 29 Calvinia………….16 35...

View Article

Jou sterre vir 29 Januarie 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dis een van daardie jare waarin dit lyk asof jy twee treë vorentoe en drie terug gee. Jy werk lank en hard, maar dit lyk of dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou sny haar kinders se keel met mes om hulle stil te hou

Volgens aanklaers in die staat Washington, het die vrou wat daarvan aangekla word dat sy haar drie klein kindertjies se keel met ’n kombuismes gesny het, aan speurders gesê dit was om hulle stil te...

View Article

Bylmoord in Japan: ‘Ek wou nog altyd iemand doodgemaak het’

’n Negentienjarige vroulike student in Tokio Japan het ’n bejaarde vrou met ’n byl gekap en met ’n serp verwurg omdat sy “net iemand wou doodgemaak het”. View image | gettyimages.com Die student het ’n...

View Article


AirAsia: Nuwe onthulling

‘n Ondersoekbeampte in Indonesië het Donderdag gesê dat die medevlieënier aan die stuur van die AirAsia-vliegtuig was wat verlede maand in die see gestort het. View image | gettyimages.com “Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet Danie, die kranige 2-jarige gholfspeler

Hoewel hy nog nie eers drie jaar oud is nie, wys Danie van der Spuy van Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse suidkus reeds watter kranige gholfspelertjie hy is. Dié jongman slaan al balle rond vandat...

View Article


Hierdie TV-advertensie met ‘n jong labrador gaan jou tot trane dryf

Die oulike labrador-hondjie en sy Clydesdale-perde vriende is terug met nog ‘n Budweiser-advertensie. Die advertensie is so paar ure gelede vir die eerste keer by die Amerikaanse Super Bowl gespeel....

View Article

TV-gids Donderdag 29 Januarie 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

Maleisië verklaar MH370-vliegramp ‘n ongeluk om vergoeding moontlik te maak

Maleisië se burgerlike lugvaartowerheid het die MH370-vliegramp amptelik as ’n ongeluk verklaar. So is ’n wetlike vereiste nagekom wat dit moontlik maak om met vergoedingseise voort te gaan. View image...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>