Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Bylmoord in Japan: ‘Ek wou nog altyd iemand doodgemaak het’

$
0
0

’n Negentienjarige vroulike student in Tokio Japan het ’n bejaarde vrou met ’n byl gekap en met ’n serp verwurg omdat sy “net iemand wou doodgemaak het”.

Die student het ’n 77-jarige vrou, Tomoko Mori, herhaaldelik met ’n byl gekap en daarna met ’n serp verwurg omdat sy glo “nie heeltemal dood” was nie.

Tomoko het die student ontmoet toe sy haar na ’n godsdiensgroep genooi het.

Die student is Dinsdag in hegtenis geneem en het na bewering aan die polisie vertel: “Ek wou al sedert my kinderdae net iemand doodgemaak het. Dit kon enigiemand gewees het.”

Bronne: eNCA, Channel News Asia, AFP


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>