Die oulike labrador-hondjie en sy Clydesdale-perde vriende is terug met nog ‘n Budweiser-advertensie. Die advertensie is so paar ure gelede vir die eerste keer by die Amerikaanse Super Bowl gespeel. Kyk hoe die klein hondjie berge versit om weer sy eienaar te vind:
↧
Hierdie TV-advertensie met ‘n jong labrador gaan jou tot trane dryf
↧