Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Video: Kyk hoe styg die wêreld se grootste vliegtuig op

$
0
0

Die Antonof An-225 Mrija is die wêreld se grootste vliegtuig. Dis ’n Russiese vragvliegtuig wat in die 80’s deur die Sowjetunie ontwerp is.

Die vliegtuig se naam beteken “droom” of “inspirasie” in Oekraïens.

Die vliegtuig het ses enjins en is die langste en swaarste vliegtuig wat al ooit gebou is. Die maksimum opstyggewig van die vliegtuig is 640 t.

Kyk hier na ’n video wat wys hoe hierdie reus opstyg:


 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>