Het jy vandeesweek jou Huisgenoot (22 Januarie 2015) aandagtig gelees? Toets jou kennis met ons vasvra! En een gelukkige mens kan dalk ‘n Kalahari-geskenkbewys wen!

KOMPETISIE: Om in aanmerking te kom vir die R1000-Kalahari.com-geskenkbewys, moet jy onderstaande vraag korrek beantwoord
Besoek gerus ook www.kalahari.com vir aanlyn-inkopies.
Bepalings & Voorwaardes
- Die kompetisie sluit 23 Januarie 2014, om 17:00.
- Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
- Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
- Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
- Die prysborg, Kalahari.com, is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
- Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
- Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.