Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Bravo! Donderdag, 18 Desember 2014

Donderdagaand, 18 Desember 2014, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Ons begin met ’n kuier by die joernalis, skrywer en Huisgenoot se troostante, ELIZE PARKER. Vier dan die tydskrif...

View Article


Hierdie meisie is beslis nie bang vir spinnekoppe nie

Dit is die soort ontmoeting wat die meeste volwassenes laat ril en gillend uit die vertrek laat hardloop het. Die vreeslose tweejarige Florence Haystaff is blykbaar min gepla oor die reuse spinnekop...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou eet elke dag rolletjie toiletpapier

’n Ma van vyf het haar vreemde obsessie onthul – sy eet elke dag ’n rolletjie toiletpapier. Jade Sylvester, ’n 25-jarige van die Verenigde Koninkryk, het tydens ’n onlangse swangerskap dié vreemde...

View Article

Robin Williams se seun: Ek sal hom altyd mis

Zak Williams sê hy dink elke liewe dag aan sy oorlede pa, Robin. View image | gettyimages.com Die Mrs. Doubtfire-akteur (63) het op 11 Augustus sy lewe geneem. Nou, vier maande later, praat Zak oor hoe...

View Article

Amla en De Villiers verbeter SA rekord

Hashim Amla en AB de Villiers het Woensdag op Supersport-park in Centurion tydens die eerste dag van die eerste toets tussen Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande ’n rekord vir lopies om die vierde...

View Article


Wat Suid-Afikaners vanjaar by Google wou weet

Google Trends het sy statistieke vir 2014 bekendgestel. Hier is die top-10 lys van “how to”-onderwerpe wat Suid-Afrikaners vanjaar gegoogle het. View image | gettyimages.com 10. How to contour 9. How...

View Article

Wees Speedo-wys dié Desember

Na ’n jaar se swoeg en sweet in die gim, is dit tyd om op die strand met jou resultate te gaan pronk. View image | gettyimages.com Hier is van die swembroekkeuses wat jy as spiertier kan oorweeg, maar...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 19 Desember 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 19 Desember 2014: Alexanderbaai……..16 23 Beaufort-Wes ……..15 32 Bethlehem…………13 28 Bloemfontein………15 32 Calvinia………….11 27...

View Article


Suid-Afrikaanse paartjie maak mekaar dood in Ierland

’n Paartjie het mekaar vermoedelik voor hul kinders in Clare, Ierland, doodgesteek, het die koerant Irish Mirror Donderdag berig. The bodies of Angie and Cornelius Billing are being removed from scene...

View Article


Jou sterre vir 19 Desember 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: In die komende jaar sal jy jou lewe in oorskou neem en jou afvra hoekom jy sekere dinge goedsmoeds aanvaar. Dis hoog tyd dat jy...

View Article

Gemengdevrugte-pawlowa met suurlemoensmeer

’n Goeie pawlowa moet altyd bros aan die buitekant en loperig binne wees. Dit is ’n klassieke resep wat heerlik soet en suur is. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 1 uur 30 min 4 eierwitte...

View Article

TV-gids Vrydag 19 Desember 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...

View Article

Seun van Roodepoort onder assessering na na swaardmoord

’n 16-jarige seun van Roodepoort, wes van Johannesburg, word deur ’n paneel kenners geassesseer nadat hy na bewering sy ouma met ’n swaard vermoor het, is daar Vrydag berig. View image |...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters

’n Fliek wat die hele gesin kan geniet, is Night at the Museum: Secret of the Tomb (7-9O), die derde aflewering in dié fantasie-komediereeks.   Die museum-nagwag Larry Daley (Ben Stiller) kom agter die...

View Article

Jou sterre vir 20 Desember 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Daar sal vanjaar ’n paar struikelblokkies wees. Jou lewe sal glad verloop, maar skielik sal daar hindernisse wees wat jou...

View Article


Jou eerste afspraak

Jy kry net een kans om ’n goeie eerste indruk te maak, so sit jou beste voetjie voor! So maak mens Die perfekte uitrusting Ontspanne: Niks sê diva soos ’n paar hemelhoë hakke vir ’n informele fliek- en...

View Article

Die lekkerste witsjokolade-ystervarkies

Hierdie ongewone ystervarkies sal beslis jou vriende en familie beïndruk. Lewer 15 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 45 min. 375 ml (1½ k) strooisuiker 4 eiers 250 ml (1 k) melk 80 ml (⅓ k) olie 500 ml (2...

View Article


Wen ’n Yamaha-klawerbord!

Een gelukkige persoon kan ’n Yamaha-klawerbord ter waarde van R6 499 wen. Meer oor die klawerbord Die Yamaha PSR-E433 het basiese en gevorderde eienskappe. Dit het ‘n “plug-and-play”-USB-poort vir...

View Article

Kaneelkoeksisters

Die stroop versterk as dit oornag gelos word, maar ons kon nie wag nie. Lewer 25 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. Stroop 1,25 kg suiker 750 ml (3 k) water 2 kaneelstokkies Deeg 1 liter (4 k) meel...

View Article

Grondboonbotterkoekies

Hierdie peuselhappies is heerlik saam met ’n koppie tee. Lewer 30 Bereiding: 10 min. Bak: 8 min. 750 ml (3 k) meel 2,5 ml (½ t) bakpoeier 220 g botter, versag 250 ml (1 k) suiker 2 eiers 10 ml (2 t)...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>