Adam se aanhangers is #Smoorverlief
Die groep Adam (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se nuutste musiekvideo, Smoorverlief, vanaf hulle derde album Goud, is Maandag 15 Desember om 12h00 vrygestel. Loer gerus na die nuwe video hier:
View ArticleKwêla! Woensdag 17 Desember 2014
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 17 Desember 2014, om 20:00 op KWÊLA! Ons verken die Namibiese veld saam met DANENE VAN DER WESTHUIZEN. Ons vier LAERSKOOL...
View ArticleHG100-liefdesverhaal: Die Steinway
Deur Dana Snyman Oom Tommie bel my nog soms. Ek was ook al by hom en tannie Madel in die aftree-oord in Pretoria waar hulle nou woon. Beide van hulle is al naby tagtig. Oor hoe hulle bymekaar gekom...
View ArticleHG100 liefdesverhaal: Wintersjaal vir ‘n somermeisie
Deur Elize Parker Marietjie Groenewald gaan skuil teen die suidooswind in ‘n vintage winkel vol antieksjiek koopgoed. Die roomkleurige sjaal met sy onvoltooide skulpiesrand trek dadelik haar oog....
View ArticleHG100 liefdesverhaal: Ek vra jou nie, ek sê jou
Deur Christien Neser Niemand wag tot die aand voor sy finale eksamen om sy kaarte op die tafel uit te pak nie. Behalwe so ‘n skamerige, aweregse ou wat ek ken. Ons was pelle, lekker pelle. Die Sondag...
View ArticleKWV verkoop nou ook wodka
Die KWV is nou die nuwe eksklusiewe verspreider van Stolichnaya Premium Vodka en elit deur Stolichnaya. Albei is deel van die Stoli-groep, wat deel van die SPI-groep is. View image | gettyimages.com...
View ArticleTV-gids Dinsdag 16 Desember 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 ’n Song vir Emily (fliekNET): Dié gedramatiseerde dokumentêre program is ’n vertelling van ’n ontdekkingsreis waarop die sangeres, liedjieskrywer en komponis Karen...
View ArticleFacebook-blad help Ierse hawelose sy familie opspoor
’n Hawelose man gaan die eerste keer in 12 jaar Kersete saam met sy familie kan eet danksy die Facebook-blad Humans of Ireland. Post by Humans of Ireland. George Cunningham se foto het op 8 Desember op...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 17 Desember 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 17 Desember 2014. Alexanderbaai……..12 27 Beaufort-Wes ……..15 32 Bethlehem…………12 23 Bloemfontein………13 27 Calvinia………….16 34...
View ArticleAmal Clooney boei ons vanjaar die meeste
Amal Clooney bevind haar in dieselfde stratosfeer as Jackie Kennedy Onassis, Brittanje se prinses Diana en Catherine, die hertogin van Cambridge, meen Barbara Walters. View image | gettyimages.com Die...
View ArticleGroot kans op kragonderbrekings: Eskom
Daar is ’n groot kans op kragonderbrekings nadat vier opwekkers by drie kragstasies onklaar geraak het, het Eskom Dinsdag gesê. #181987489 / gettyimages.com “Die risiko dat beurtkrag toegepas word, is...
View ArticleVyf stappe om demensie te bestry
’n Gesonde lewenstyl is ’n bewese manier om kwale soos hartsiekte en vetsug af te weer. Maar nuwe navorsing toon daar is vyf eenvoudige stappe wat mense kan volg om hul brein gesond te hou en hul...
View ArticleLyke vir kompos
’n Maatskappy sonder winsbejag in die noordwestelike Amerikaanse stad Seattle wil die eerste word wat ’n menslikekomposdiens verskaf. View image | gettyimages.com Hulle beoog om afgestorwenes se lyke...
View ArticleRykes in VSA betaal ander se rekeninge vir Kersfees
Amerika het ’n nuwe Kerstradisie. Skatryk, geheime Kersvaders duik landwyd op en vereffen rekeninge by speelgoedwinkels om sukkelende gesinne te help. View image | gettyimages.com Geheime skenkers het...
View ArticleWat die wêreld vanjaar gegoogle het
In 2014 het die wêreld oor Robin Williams se dood getreur, die Wêreldbekersokkertoernooi gekyk en hulle oor die Ebolavirus bekommer. Dit is volgens die lys wat Google uitgereik het wat wys wat mense...
View ArticleHoe goed ken jy die nuwe Huisgenoot? (11-18 Desember 2014)
Het jy vandeesweek jou Huisgenoot (4 Desember 2014-uitgawe) aandagtig gelees? Toets jou kennis met ons vasvra!
View ArticleChristoff Becker meld aan vir paroolvoorwaardes
Een van die Waterkloof-vier, Christoff Becker, is Dinsdag op parool vrygelaat, het korrektiewe dienste Dinsdag gesê, en het vandag aangemeld om dokumentasie oor sy paroolvoorwaardes te onderteken....
View ArticleOntmoet die nuwe Mej. SA
Die gewese eerste prinses Ziphozakhe Zokufa neem oor by die nuwe Mej. Wêreld, Rolene Strauss. Hier is ’n paar vinnige feite oor ons nuwe mej. SA. Sy is 23 jaar oud en 1,76 m lank. Ziphozakhe is van...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 18 Desember 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 18 Desember 2014. Alexanderbaai……..14 23 Beaufort-Wes……..15 35 Bethlehem…………15 27 Bloemfontein………14 29 Calvinia………….13 32...
View Article