Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Oorwin oordaad

In die feestyd is dit ’n stryd om nie te ooreet nie, veral aan ’n Kerstafel wat kreun onder die lekkernye. #sb10066371e-001 / gettyimages.com En nadat jy te veel soetgoed en gebraaide kosse weggepak...

View Article


Jennifer Aniston bak joernalis ’n poets

Praat van ’n nagmerrie! ’n Britse radioverslaggewer is onlangs rooigesig gelaat toe ’n onderhoud met die Hollywood-aktrise Jennifer Aniston lelik skeefloop. #454276794 / gettyimages.com Jen het die...

View Article


Laat mooi vroue mans meer rook?

Mans en hul gewoontes kan soms ’n raaisel vir vroue wees. Maar ’n nuwe studie het dalk die antwoord op een raaisel; die rookgewoontes. Dit dui daarop die manne steek ’n sigaret aan wanneer hulle ’n...

View Article

Jong vrou se driejarige seun skiet haar dood

’n 26-jarige vrou se driejarige seun het haar na bewering doodgeskiet terwyl sy haar ander kind se doek omgeruil het. Mum shot dead by toddler son as she changes one-year-old daughter’s nappy...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 27 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 27 November 2014:  Alexanderbaai……..15 22 Beaufort-Wes ……..13 27 Bethlehem…………13 23 Bloemfontein………13 26 Calvinia………….10 21...

View Article


Grommende maag vir goeie besluite?

Jy moet ’n groot besluit neem. Dalk wik en weeg jy tussen twee poste of dink daaraan om ’n verhouding te beëindig. Maar wat jy ook al doen, doen dit op ’n leë maag, maan navorsers nou. #112156686 /...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

GWM verras met nuwe aanslag op bakkiemark

GWM se aansien in die Suid-Afrikaanse bakkie-mark het die afgelope sewe jaar met rasse skrede verbeter. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...

View Article

Jen Aniston: Jammer as julle siek is van my!

Jennifer Aniston vra verskoning as aanhangers van Friends keelvol is vir die reeks se akteurs. #180583824 / gettyimages.com Die trefferprogram het 10 jaar die kassie oorheers en wêreldsterre gemaak van...

View Article


Grillerige beeldmateriaal wys na bewering ‘regte’ lykskouing van ruimtewese

’n Amerikaanse navorser oor vreemde vlieënde voorwerpe beweer hy het beeldmateriaal van ’n ruimtewese nadat dit in 1947 ’n lykskouing ondergaan het, berig die Britse koerant The Mirror. Tom Carey...

View Article


Jou sterre vir 27 November 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Hierdie jaar bring omstandighede wat net as uniek beskryf kan word. Dit beteken dit sal moeilik wees om uit te werk hoe om...

View Article

Appelkoosbrood met klapperbolaag

LEWER 1 BROOD Bereiding: 20 minute Baktyd: 75 minute Brood 200 g droë appelkose, gekap 125 ml (½ k) appelkoossap 125 ml (½ k) olie 15 ml (1 e) brandewyn (opsioneel) 2 eiers 250 ml (1 k) suiker 375 ml...

View Article

Man spoor pa se lyk 10 jaar ná tsoenami op

’n Nepalese man het sy pa se oorskot in Thailand uitgeken, 10 jaar nadat hy in die Indiese Oseaan se tsoenami omgekom het, het beamptes Vrydag gesê. #51897473 / gettyimages.com Polisiebeamptes in...

View Article

Klop stres so

Daar is baie goed wat jou spanningsvlakke kan opstoot – ’n vertraagde pendelrit, ’n slegte dag by die werk of ’n woordewisseling met ’n geliefde. #173298775 / gettyimages.com En terwyl die Kerstyd...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters

Twee Suid-Afrikaanse flieks begin hierdie week draai. Henk Pretorius, die regisseur van die genotvolle en intelligente Fanie Fourie’s Lobola (2013), behartig die regie van nog ’n romantiese komedie oor...

View Article

Varkfillet met lemoensous

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. staantyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 min. Lemoenmarinade 250 ml (1 k) lemoensap gerasperde skil van 1 lemoen 30 ml (2 e) lemoenmarmelade 20 ml (4 t) sojasous hand vol...

View Article


Man vind pil uit wat winde soos sjokolade laat ruik

Onder Frankryk se bydraes tot die wêreld tel geurige parfuum en baie stink kaas, maar die land se jongste en grootste olfaktoriese bydrae is dalk ’n pil wat winde soos sjokolade laat ruik. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So kikker Toyota die Fortuner op

Toyota se immergroen Fortuner-sportnuts word weer eens vir die 2014/15-modeljaar hersien met ’n string verbeterings om dié gunsteling-gesinsportnuts se oorheersende posisie in sy marksegment te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Storm bars los oor vals bewerings oor Michael Schumacher

’n Duitse tydskrif het woede ontlok oor ’n voorbladfoto van Michael Schumacher met ’n sonbril en jas aan met die woorde: “Watter geluk! Hy sit in die son!” Die foto wys die sewemalige Formule...

View Article

Die week se beste vyf nuusfoto’s

#459545626 / gettyimages.com Op 25 November word die Australiese krieketspeler Phillip Hughes van Suid-Australië deur ’n opslagbal getref en sak hy inmekaar. Dit het tydens ’n wedstryd tussen...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 29 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 29 November 2014: Alexanderbaai……..13 23 Beaufort-Wes ……..12 30 Bethlehem…………10 25 Bloemfontein………10 27 Calvinia………….10 29...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>