Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Grillerige beeldmateriaal wys na bewering ‘regte’ lykskouing van ruimtewese

$
0
0

’n Amerikaanse navorser oor vreemde vlieënde voorwerpe beweer hy het beeldmateriaal van ’n ruimtewese nadat dit in 1947 ’n lykskouing ondergaan het, berig die Britse koerant The Mirror.

Tom Carey beweer hy het die video, wat blykbaar in dieselfde jaar geneem is as die berugte neerstorting in Roswell, Nieu-Mexiko, by ’n Amerikaanse intelligensie-agent gekry.

Tom sê kenners by Kodak het die beeldmateriaal nagegaan en hulle het bevestig dit is in 1947 opgeneem.

‘Hy het bevestig alles is inderdaad van 1947.’

“Ons het dit na Kodak se amptelike geskiedkundige in Rochester, New York, geneem en hy het dit ondersoek. Hy het bevestig alles is inderdaad van 1947.

“En die emulsies op die beeld is ’n aanduiding dat dit nie digitaal verander is nie.”

Of dit werklik is of nie, die ontstellende beeldmateriaal wys blykbaar hoe wetenskaplikes ’n ruimtewese ondersoek.

“Die kop is verwyder en daar is ’n gedeeltelike lykskouing uitgevoer,” verduidelik Tom. “Die ingewande is verwyder, en ons glo die kadawer is op hierdie tydstip al gebalsem.”

Glo jy in ruimtewesens? Kyk die video en besluit self:

 

Bronne: mirror.co.uk, ibtimes.co.uk, Dietrolafacciata/youtube


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>