Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

WEER: Verwagte temperature vir 14 Oktober 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Dinsdag 14 Oktober 2014: Alexanderbaai……..14 21 Beaufort-Wes ……..12 35 Bethlehem…………08 28 Bloemfontein………09 31 Calvinia………….07 27...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só het Oscar ander gehelp

Petrus van Zyl, Oscar Pistorius se bestuurder, het ’n lys beurse, handelsmerke, liefdadigheidsorganisasies en minstens een beroemde tennisspeler genoem met wie die atleet betrokke was....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 9 móét-sien foto’s van 13 Oktober

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius, wat skuldig is aan strafbare manslag vir die dood van Reeva Steenkamp, se vonnisoplegging het vandag begin. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...

View Article

Hoekom jy jou oefensessie moet visualiseer

’n Nuwe ondersoek toon dat jou daaglikse drafsessie sal veel makliker verloop as jy ’n visuele doelwit kry. #465892585 / gettyimages.com Draf word nog altyd beskou as een van die beste maniere om gewig...

View Article

‘Jy kan nie sy bene aan sy lyf vasgom nie.’

Oscar Pistorius se gebrek moenie die rede wees hoekom hy nie tronkstraf opgelê word nie, het die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag gehoor. ‘Sê jy mense met gebreke moenie in die tronk wees nie?’ Tydens...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 15 Oktober 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 15 Oktober 2014: Alexanderbaai……..16 20 Beaufort-Wes ……..13 26 Bethlehem…………09 25 Bloemfontein………11 28 Calvinia………….15 23...

View Article

Oscar het geheime betalings aan Steenkamps gemaak

Oscar Pistorius het die Steenkamp-egpaar sedert Maart verlede jaar, ’n maand nadat hy hul dogter doodgeskiet het, maandeliks R6 000 betaal. Dup de Bruyn, die Steenkamp-egpaar se prokureur, het dit...

View Article

F1-bestuurder se pa vertel van foltering ná ongeluk

Die beseerde Formule 1-renjaer Jules Bianchi se pa het hoe swaar die familie kry terwyl hulle langs Jules se bed waak in die hoop dat hy “die grootste kwalifiseringsronde van sy lewe sal wen”....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 12 móét-sien foto’s van 14 Oktober

Oscar Pistorius, wat skuldig is aan strafbare manslag vir die dood van Reeva Steenkamp, se vonnisoplegging het Dinsdag in Pretoria voortgeduur. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...

View Article


Kwêla! Woensdag 15 Oktober 2014

Ons kuier saam met ‘n klomp Kokkedore in Frankryk en verken die Franse platteland en sy kulinêre kuierplekke… ‘n Paar Boerboele sit hulle beste pootjies voor in Bredasdorp Kokkedoor se Tannie Poppie en...

View Article

Kleur in en word kalm

#182954495 / gettyimages.com Met dié dat die lewenskoste bly styg en werke ál veeleisender word, is dit geen wonder stresvlakke skiet ook die hoogte in nie. Verlede jaar het ’n peiling deur die...

View Article

Kollig Vrydagaand 17 Oktober

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand, 17 Oktober om 18h30 op KOLLIG! Ons leer ken DEVORINE VON ECK en die storie agter haar ontvoering Deel toekennings uit by Bok...

View Article

Bravo! Donderdag 16 Oktober 2014

Vanaand op Bravo! Vanjaar se Huisgenoot Skouspel – jy wil dit nie misloop nie Ons gaan na die jaarlikse Wes-Kaapse BOKKIES… Bok-radio se toekenningsaand Ons kuier eksklusief met die formidabele JANA...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf dinge wat jy nie van Michael Malarkey weet nie

Michael (31) is die selfgeproklameerde vampier Enzo op The Vampire Diaries en het met sy skerp humorsin en hartverskeurende verhaal daarin geslaag om ons harte te steel. Ons het ook onlangs ontdek dat...

View Article

Tienjarige vermoor 90-jarige

’n Gr. 5-seun van Pennsilvanië gaan as ’n volwassene verhoor word nadat hy erken het hy het ’n 90-jarige vrou met ’n houtkierie doodgemaak, sê die distriksprokureur van Wayne County. “Ek het die vrou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reeva se pa knak

Reeva Steenkamp se pa, Barry, het Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria geknak toe haar niggie getuig in Oscar Pistorius se vonnisverrigtinge. Kim Martin het die hof vertel dat Reeva haar niggie...

View Article

Maak so die meeste van alleen wees

Baie alleenlopers voel soms soos sosiale uitgewekenes omdat hulle nie iemand in hul lewe het nie. Dit kan jou terneergedruk laat voel en enige eensaamheid vererger wat jy dalk ervaar. Terwyl daar geen...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 16 Oktober 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 16 Oktober 2014: Alexanderbaai……..14 19 Beaufort-Wes ……..11 19 Bethlehem………….6 24 Bloemfontein……….6 24 Calvinia…………..8 20...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ek het gehoop Oscar verneuk Reeva’

Reeva Steenkamp se teenwoordigheid is Woensdagmiddag in die hof gevoel toe haar niggie, Kim Martin, getuig het. Foto: Lefty Shivambu / Gallo Images Die dag toe sy Oscar Pistorius ontmoet, het Reeva...

View Article

30 Oktober 2014 inkopielys

Uie, 2 Knoffelhuisies, 6 Spinasie, 200 g Pitmielies, 250 ml Ertjies, 250 ml Botterskorsie, 1 Koljanderblare, 10 g Mentblare, 30 ml Baba-aartappels, 12 Suurlemoen, 1 se sap plus 45 ml Komkommer, ½...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>