Vanaand op Bravo! Vanjaar se Huisgenoot Skouspel – jy wil dit nie misloop nie
Ons gaan na die jaarlikse Wes-Kaapse BOKKIES… Bok-radio se toekenningsaand
Ons kuier eksklusief met die formidabele JANA CILLIERS
Dan is dit tyd vir HUISGENOOT SKOUSPEL!
Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 16 Oktober om 20h00 net op BRAVO!
Die herhalings is Vrydag 14h30; Saterdag 22h30; en Sondag 02h30
Die Program is opgeneem by die Cellars-Hohenort Hotel, Constantia (Kaapstad).