Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla! Woensdag 15 Oktober 2014

$
0
0

Ons kuier saam met ‘n klomp Kokkedore in Frankryk en verken die Franse platteland en sy kulinêre kuierplekke…

‘n Paar Boerboele sit hulle beste pootjies voor in Bredasdorp
Kokkedoor se Tannie Poppie en haar man, Oom Jan, kom gesels oor haar nuutste boek
Dan skop ons uiteindelik af met die eerste rondte van Kwêla Funnies!

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 17 Oktober 2014 om 20h00 op KWÊLA!

Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14h30
Vrydae, 10h00
Saterdae, 18h00
Sondae, 13h00
Maandae, 08h30


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>