Oscar Pistorius daag by die hof op vir die tweede dag van sy vonnisoplegging. (Foto: Sapa)
Reeva Steenkamp se pa, Barry, arriveer by die hof op 14 Oktober. (Foto: Sapa)
Oscar Pistorius loop verby sy eks-meisie Samantha Taylor in die hof op op 14 Oktober. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Daar as 'n ongemaklike oomblik in die hof op 14 Oktober toe Oscar Pistorius verby sy eks-meisie Samantha Taylor moes loop om by sy sitplek uit te kom. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Oscar Pistorius omhels sy broer Carl in die hof op 14 Oktober. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Oscar Pistorius gesels met sy regspan met adv. Barry Roux regs op die foto. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Oscar Pistorius gesels met sy prokureur Brian Webber. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Oscar Pistorius se oom Arnold in die hof op 14 Oktober. (Foto: Themba Hadebe/AP/Sapa)
Carl Pistorius luister na die hofverrigtinge op 14 Oktober. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Adv. Gerrie Nel in die hof op 14 Oktober. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa)
Barry Steenkamp in die hof op 14 Oktober met Oscar Pistorius in die voorgrond. (Foto: Themba Hadebe/AP/Sapa)
Oscar Pistorius in die hof op 14 Oktober. (Foto: Themba Hadebe/AP/Sapa)