WEER: Verwagte temperature vir 11 Oktober 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 11 Oktober 2014: Alexanderbaai……..11 21 Beaufort-Wes ……..09 27 Bethlehem…………09 24 Bloemfontein………10 28 Calvinia………….07 26...
View ArticleKFC Add Hope – Kyk hoe jou R2 kinders hoop gee
Wanneer jy deur die oë van ‘n kind kyk, sien jy die wêreld anders. Kinders glo altyd môre sal beter wees, want hulle glo altyd in hoop. Hulle weet hulle sal eendag dokters, ruimtevaarders en...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Ná sy weergawe van The Girl with the Dragon Tattoo wend die regisseur David Fincher sy noukeurige, ietwat kil blik op nog ’n topverkoper-speurverhaal. Gone Girl (16 TSG) is gegrond op die gelyknamige...
View ArticleWie het dit gesê?
Ek moes ophou om heeltyd voor oudisies te dink, “O, ek hoop hulle hou van my.” Ek moes eerder gedink het dat ek die antwoord op hulle probleem is. - George Clooney
View ArticleLorde boaan Billboard se lysie warmste jong sterre
Billboard het pas hul jaarlikse lysie van die 21 warmste sterre onder 21 uitgereik en Lorde is No.1! Die 17-jarige sangeres van die treffer Royals het Justin Bieber, 5 Seconds of Summer, Shawn...
View ArticleJou sterre vir 11 Oktober 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jou sterre vir die jaar lyk wonderlik. Hierdie sterre sal op alle vlakke vooruitgang teweegbring. Daar kan dalk selfs lekker...
View ArticleFoto’s van Huisgenoot-Skouspel 2014
Hier is foto’s van vanjaar se Skouspel-konserte wat ouder gewoonte by Sun City plaasgevind het. Sien ook meer foto’s in die nuwe Huisgenoot. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...
View ArticleWie het dit gesê?
Ek dink my gunstelingliedjie deur ’n ander kunstenaar is Superstition deur Stevie Wonder. - Nick Jonas
View ArticleThe Originals se plakkaat vir tweede seisoen is donker & koel
Is die plakkaat vir die tweede seisoen van The Originals nie koel verby nie? Die sterre Joseph Morgan en Charles Michael Davis sit aan teenoorgestelde kante van ’n lang tafel saam met Danielle...
View ArticleOns gunsteling witsjokoladeblokkies
Hierdie witsjokolade-weergawe van sjokoladebruintjies is so heerlik en donsig in die middel dat jy nog ’n baksel sal wil maak – en dan nog een. Lewer 20 Bereiding: 15 min. Bak: 30 min. 75 g botter 300...
View ArticleNuwe navorsing kan longkanker vroeër opspoor
In ’n nuwe studie is daar bevind longkanker kan 20 jaar teenwoordig wees voor dit ontdek word en aggressief raak. #161935148 / gettyimages.com In die navorsing, wat in die joernaal Science gepubliseer...
View ArticleOscar se besoeke aan nagklubs onder die vergrootglas
Gerrie Nel, het kruisondervraging van Oscar Pistorius se sielkundige gevra of die besoek aan ’n nagklub, wat tydens ’n kritieke stadium van sy verhoor gebeur het, sin maak. (Foto: Marco...
View ArticleTV-gids Maandag 13 Oktober 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View Article‘Wat van Oscar se nuwe meisie?’
Gerrie Nel het Oscar Pistorius se sielkundige ondervra oor ’n mediaberig dat Oscar nie lank ná Reeva se dood ’n nuwe meisie het Die staatsaanklaer Gerrie Nel kon nie by Oscar Pistorius se sielkundige...
View ArticleDit is die moeite werd om in jou twintigs met velsorg te begin
Van ongeveer ’n mens se middel-twintigs af begin jou liggaam minder noodsaaklike sebum, elastien en kollageen vir die vel vervaardig. #187138294 / gettyimages.com Dit lei gewoonlik tot die eerste...
View Article‘Oscar verdien nie tronkstraf nie’
Oscar Pistorius is ’n kandidaat vir korrektiewe toesig nadat hy aan strafbare manslag skuldig bevind is, het die hooggeregshof in Pretoria Maandag gehoor. (Foto: Gianluigi Guercia/AFP/Sapa) “Sy (Oscar...
View Article