Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand, 17 Oktober om 18h30 op KOLLIG!
Ons leer ken DEVORINE VON ECK en die storie agter haar ontvoering
Deel toekennings uit by Bok Radio se WES-KAAPSE BOKKIES 2014
Maak ‘n draai by die bekende akteur, CEDWYN JOEL
En hou onsself Kaaps by die jaarlikse MUSIC ALLA KAAP!
Die program is opgeneem by die Eidmann Contemporary and the Blah Blah Bar, Kaapstad.