Kerrie-koringslaai
Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 20 min. Slaai 500 ml (2 k) stampkoring of gort 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny 4 stingeluie, gekap 2...
View ArticleVarkribbetjie met blatjangsous
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Staantyd: 1 uur of oornag Gaarmaaktyd: 1-1½ uur Marinade 100 ml olie 250 ml (1 k) matige blatjang 60 ml (¼ k) suurlemoensap 60 ml (¼ k) lemoensap 60 ml (¼ k)...
View ArticleBoerewors-kebabs
Genoeg vir 4-6 mense bereiding: 20 min. gaarmaaktyd: 15-20 min. 500 g dik boerewors 250 g streepspek 250 g ontpitte pruimedante pas gemaalde swartpeper As jy houtsosatiestokkies gebruik, onthou om dit...
View ArticleKaserige patats
Genoeg vir 3 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 40-60 min. Patats 3 patats Vulsel 230 g roomkaas 5 ml (1 t) basiliepesto 5 ml (1 t) roketpesto 5 ml (1 t) sondroëtamatiepesto 2-3 vars aspersies,...
View Article10 heerlike resepte vir Braaidag
1. Bielie-kaassampioene 2. Kerrie-koringslaai 3. Hoender-en-appelkooskebabs 4. Suurlemoen-en-tiemie-tjops 5. Lamskouer met koeskoek-vulsel 6. Boerewors-kebabs 7. Varkribbetjie met...
View ArticleGevulde Franse brood
LEWER 1 BROOD Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 20 min. 1 Franse brood 3 repe spek, gebraai en gekap 1 houer (230 g) roomkaas, spekgeur 45 ml (3 e) vars pietersielie, gekap 10 ml (2 t) knoffel, gekneus...
View ArticleGeorge Clooney ‘reg vir ouerskap’
#136918288 / gettyimages.com George Clooney het blykbaar besef hy wil graag ’n pa wees sedert hy sy toekomstige vrou ontmoet het. Die 53-jarige akteur het in April aan die Britse prokureur Amal...
View ArticleKitz-kolepizza
Pizza wat in ’n koepelbraaier gebak word, proe byna net soos pizza wat uit ’n pizza-oond kom. Lewer 3 pizzas Bereiding: 30 min. Gaarmaaktyd: 10-12 min. 3 groot gekoopte pizzabasisse Seekosvulsel 60 ml...
View ArticleTV-gids Dinsdag 23 September 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticlePlaatkoekies by die braai
Darélle Saayman het hierdie resep by haar ouma gekry. Berei dit op die kole of in die kombuis. Lewer sowat 8 pLaatKoeKies Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 15 min. (1-2 min. aan elke kant) 2 eiers 60 ml...
View ArticleHawermout: Die volmaakte ontbyt
#185288943 / gettyimages.com Aangesien ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is, is dit ’n goeie idee om die regte keuse te maak wanneer jy besluit wat om te eet. Daar is so baie opsies – van...
View Article“Jy is te vet”: Stigmatisering maak meisies later oorgewig
#182418891 / gettyimages.com Meisies wie se ouers of maats hulle op 10 jaar as “te vet” uitkryt, is minder geneig om te verslank en het ’n groter risiko om eendag vetsugtig te wees, is in ’n...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 24 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 24 September 2014: Alexanderbaai……..09 21 Beaufort-Wes ……..16 23 Bethlehem…………09 28 Bloemfontein………10 28 Calvinia………….04 22...
View ArticleSpoorsnyhond uit winkelsentrum in pretoria gesteel
Jack, ’n hond wat opgelei is om renosterstropers op te spoor, is saam met sy eienaar se bakkie in Pretoria gesteel, sê die Palala-renosterskuiling. “Die eienaar (Kobus Greef) het Sondag verjaar en hy...
View ArticleRocker se sewejarige looi die tromme
Die voormalige rocker van Prime Circle, Gerhard Venter, se dogter, Layla (7), kan omtrent ’n stel tromme laat les opsê. Dis duidelik dat daar musikale bloed in haar are vloei, want die klein kabouter...
View ArticleTiener boots sterre na
.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleInspirasie vir die dag
"I was never insane except upon occasions when my heart touched." - Edgar Allan Poe
View ArticleJou sterre vir 24 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vandag se nuwemaan beteken vanjaar is ’n keerpunt in jou lewe. Dis ’n tyd waarin jy aan jouself moet dink en so ander help....
View ArticleTV-gids Woensdag 24 September 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Dié komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone verhale, en voer ’n paar danspassies uit. 18:00 Villa Rosa...
View ArticleOreo-kaaskoek
Jy het nie ’n oond nodig nie. Maak net plek in die yskas en probeer geduldig wees terwyl dit set. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20 min Verkoel: 4 uur 176 g Oreo-koekies, verdeel 60 g botter,...
View Article