Het jy geweet?
Sjimpansees is bekend daarvoor dat hulle modetendense onder mekaar ontwikkel.
View ArticleWie het dit gesê?
Ek is grootgemaak met die idee dat ’n gevloek jou onintelligent laat lyk. – Chloe Moretz
View ArticleDie week se Insta-lysie
Dié sterre het vandeesweek ons oog op Instagram gevang: 1. Ariana doen dit met hope houding 2. Lauren Conrad se beheptheid met perfekte naels 3. Shay Mitchell wys haar oulike klere 4. Kylie Jenner lyk...
View ArticleJou sterre vir 20 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jou sterre lyk vanjaar goed. Jy kan moontlik iets groots wen. Koop dus gereeld ’n loterykaartjie. Dit is ’n jaar van...
View ArticleSam Smith reik nuwe remix uit
Die Harlem rapper A$AP Rocky het onlangs saam met die Britse sanger Sam Smith ’n nuwe weergawe van sy treffer I’m Not The Only One uitgereik. En ons is versot daarop. - Lara Atson
View ArticleHet jy geweet?
Die boek Twilight is 14 keer afgekeur voor dit vir publikasie aanvaar is.
View ArticleWat om dié week te dra
.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleInspirasie vir die dag
"Never be ashamed of what you feel. You have the right to feel any emotion that you want, and to do what makes you happy." -Demi Lovato
View ArticleCalvin Harris en John Newman werk saam
Die platejoggie van die oomblik, Calvin Harris, en die Britse sanger John Newman se nuwe liedjie, Blame, is koel verby. Die danstreffer boer boaan die treffersparade in nie net een nie maar 12 lande. -...
View ArticleAanhangers vra vir Trinity
Die rapper Nicki Minaj se aanhangers het onlangs ’n twiet na haar gestuur en gevra sy moet saam met Beyoncé en Rihanna werk. Hulle het selfs met ’n naam vir die driestuks opgekom, Holy Trinity, en ’n...
View ArticleVyf wenke vir meditasie
As jy gestres of pootuit voel en alles net te veel raak, is dit dalk tyd om ’n nuwe ontspanningstegniek te beproef. Meditasie sal jou help fokus en stil raak, en sorg dat jy meer bewus dog kalmer is....
View ArticleSterre vir 22 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jou sterre vir die komende jaar lyk meestal belowend. Jy gaan besig wees en beloon word vir dit wat jy bereik. Maar dit wat jy...
View ArticleVIDEO: Man sit vrywillig op elektriese stoel
Dié video kom letterlik met ’n groot skok! Die Brit Eddie Tyrer was dapper genoeg om op ’n elektriese stoel van 2000 volts in Londen te gaan sit. “Ek het al voorheen op een gesit,” het Eddie spoggerig...
View ArticleTV-gids Maandag 22 September 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleTerwyl die stouter vol aapstreke is, wil die arme kat net vir ’n rukkie...
Diere-vriendskappe is altyd iets besonders – maar in die meeste gevalle kan dit redelik eensydig wees. Soos ons uit hierdie video leer wat op die gewilde Facebook-wetenskapsblad Biologia Total gedeel...
View Article