5 Dinge wat elke meisie elke dag moet doen
Dit maak nie saak hoe haastig jy is nie, daar is vyf dinge wat jy elke dag moet doen. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View ArticleJou sterre vir 18 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar bring jou by ’n keerpunt in jou loopbaan. Jy begin dink aan werk met kontrakte of ooreenkomste. Jy sal deur die jaar...
View ArticleUltimate Braai Master: Daar wag swaarkry!
Vanaand gaan kykers sien hoe die 15 spanne van Ultimate Braai Master reis na die skilderagtige dorpie Witsand aan die suidkus van Suid-Afrika. Hier word hulle in vyf groepe van drie spanne elk...
View ArticleBierbeslag-vis met salsa
Hierdie ligte bierbeslag lyk dalk na die perfekte pasmaat vir vis, maar dit is ewe lekker oor groente of hoenderrepies. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 20 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 20 min. 375 ml...
View ArticleAriana raak ontslae van haar poniestert
Is Ariana Grande se kenmerkende poniestert iets van die verlede? Die 21-jarige sangeres het onlangs twee gevlegte bollas (amper soos Miley Cyrus se haarstyl) gedra. Kyk hier hoe dit lyk: - Janine Nel...
View ArticleRock uit op Fall Out Boy se nuwe snit
Hoe koel is Fall Out Boy’s se nuwe liedjie Centuries? Dié snit van die rockers se sesde album bevat ’n stukkie van Suzanne Vega se liedjie Tom’s Diner van 1987. Luister dit nou: - Lara Atson
View ArticleJou sterre vir 19 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit beloof om ’n besige jaar te wees; jy doen meer werk as gewoonlik en word dalk nie vir jou ekstra moeite vergoed nie. Daar is...
View ArticleTiramisu
Die volmaakte saamneem-nagereg. Ons het dié klassieke Italiaanse laag-op-laag-gereg ’n bietjie aangepas en in flesse berei sodat ’n mens dit maklik saam kan neem vir ’n piekniek. Genoeg vir 4 mense...
View ArticleIs migraine ’n vroeë aanduiding van Parkinsonsiekte?
#157859586 / gettyimages.com In ’n nuwe studie het navorsers bevind middeljariges wat aan migraines ly, is twee keer so geneig om Parkinsonsiekte te kry as dié wat dit nie kry nie. Wetenskaplikes glo...
View ArticleMaalvleis-en-noedel-roerbraai
’n Vinnige maaltyd vir ’n weeksaand. Gebruik bees- of varkmaalvleis. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 15 ml (1 e) olie 2 uie, in skywe gesny 500 g maalvleis 45 ml (3 e)...
View ArticlePiesang-kaaskoek met karamelbolaag
Lewer 1 koek Bereiding: 25 minute Baktyd: 18 minute + 90 minute KORS 200 ml koekmeel 100 g botter 80 ml (¹⁄³ k) fyn gekapte pekanneute 45 ml (3 e) bruinsuiker VULSEL 500 g roomkaas of geroomde maaskaas...
View ArticleDie week se beste vyf nuusfoto’s
#455371564 / gettyimages.com Op 13 September sit ’n groep Kashmiris bo-op ’n vragmotor en probeer ’n oorspoelde pad oorsteek in Srinagar, die somer-hoofstad van die Indies-geadministreerde Kasjmier,...
View ArticleSó voel Harry oor Kate se swangerskap
Brittanje se prins Harry is na bewering verlig dat daar nou “minder van hom verwag word”. #453204048 / gettyimages.com Die aantreklike koninklike, wat Maandag sy 30ste verjaardag gevier het, het gesê...
View ArticleLeandie du Randt in Strictly Come Dancing se slot
Kykers kan vanaand regskuif vir die hoogtepunt van die gewilde SABC3-werklikheidsreeks Strictly Come Dancing. Die Top Billing-aanbieder Jonathan Boynton-Lee, die aktrise Leandie du Randt en die sanger...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 20 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 20 September 2014: Alexanderbaai………08 31 Beaufort-Wes ………02 21 Bethlehem………….02 22 Bloemfontein……….-1 24 Calvinia…………..02 23...
View ArticleP!nk gaan folk
Oukei, ons het dit nie verwag nie. Die pop-rockster P!nk het onlangs bekendgemaak dat sy ’n nuwe folkalbum gaan uitreik saam met City & Colour se Dallas Green. Die duo, wat hulself You + Me noem,...
View Article