Het jy geweet?
Sowat 86 000 mense word elke jaar beseer wanneer hulle oor hul troeteldiere val of struikel.
View ArticleWie het dit gesê?
Dit het ’n rukkie gevat voor ek kon uitpluis wat my doel is. Ek het geweet daar kort iets, en toe besef ek: Goed, jy kan musiek maak, maar nou moet jy dit met ’n spesifiek doel doen. Ek wil musiek maak...
View Article3 Maniere om jou jeans-kortbroek op te dollie
Is jy so mal oor jou jeans-kortbroek dat jy daarin wil leef? Jy kan dié klassieke somer-item alte mooi laat lyk. Laat staan dus die rokke en rompies wanneer jy weer uitgaan en probeer een van dié...
View ArticleJou sterre vir 16 September 2014
Sterre met Arthur Bowman VERJAARDAGVERSLAG: Jy gaan oor ’n paar belangrike sake van mening verander en verskeie toestande uit jou lewe elimineer. Jy gaan deur ’n belangrike struikelblok in die gesig...
View ArticleWat jy moet weet oor Koekedoor + só skryf jy in
KykNET is trots om ’n handelsmerk-uitbreiding van Kokkedoor aan te kondig. Koekedoor is ’n splinternuwe bakkompetisie en inskrywings open Maandag 8 September. KykNET en Koekedoor is op soek na die land...
View ArticleStuur jy seksboodskappe?
#171450318 / gettyimages.com Het iemand jou al gevra om ’n “sexy” foto aan te stuur? ’n Foto wat dalk ’n bietjie te veel wys. Doen jy dit en jy’s jonger as 18 jaar, oortree jy die wet. En daar is...
View ArticleVyf goed wat jy moet oorweeg voor jy ’n troeteldier kry
Sal dit nie lekker wees as ’n klein bolletjie wol jou elke dag stertswaaiend tuis verwelkom nie? ’n Troeteldier is ’n wonderlike maat en wetenskaplikes het al in verskeie studies bevind dit hou talle...
View ArticleWie het dit gesê?
Ek aanvaar alles wat ek doen, gaan ’n mislukking wees, en dan ek is lekker opgewonde wanneer dit goed uitwerk. – Jonah Hill
View ArticleKen jou storie met blinkgoed
Jy kan dié somer maar oorboord gaan met die blinkgoed! Bonkige halssnoere is altyd mooi, maar as jy voor in die modekoor wil wees, moet jy lae daarvan dra. Hier is drie maniere om dit reg te doen...
View ArticleJou sterre vir 17 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Van jou spesiale planne gaan vanjaar voor jou inmekaarval. Gelukkig het jy voorsorg getref; al sal jy dus nie al jou persoonlike...
View Article’n Vrou op ’n motorfiets agtervolg mense wat rommel strooi en bestook hulle...
’n Video van ’n anonieme vrou op ’n motorfiets wat mense bestook met die rommel wat hulle strooi, het groot aftrek gekry. Die gepaardgaande teks is in Russies; vermoedelik is die vrou ook dus van...
View ArticleRolo-sjokolade-fondant
’n Volmaakte nagereg waarby ’n marmer-sjokolade-en-karamelsous uitloop wanneer jy dit met ’n lepel oopbreek. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 12 min. 125 ml (½ k)...
View ArticleVrou R450 000 in slaggat-saak toegeken
Die Umgeni-munisipaliteit (wat sentreer om die KwaZulu-Natalse dorp Howick) moet R450 000 toeken aan ’n vrou wat ernstig beseer is toe ’n slaggat ’n band aan haar motor laat bars en haar motor by ’n...
View ArticleVrou betaal belasting met 30 kg se kleingeld
#93258728 / Foto ter illustrasie – gettyimages.com ’n Ontevrede belastingbetaler in die suide van Frankryk het haar jaarlikse aanslag met 30 kg se kleingeld betaal uit protes teen hoe belasting...
View ArticleHet jy geweet?
Wanneer jy ’n jeukplek krap, is dit die ligte pyn van die gekrap wat die gejeuk ’n rukkie laat verdwyn.
View ArticleWie het dit gesê?
Ek was 16 jaar oud, het Los Angeles toe gery en in my motor geslaap om ’n sukses te probeer maak. – Nick Cannon
View ArticleNick Jonas maak ander jaloers met sy nuwe snit
Ons kan letterlik nie meer wag om Nick Jonas se nuwe album in die hande te kry nie. Die aantreklike Amerikaner wat op 16 September 22 geword het, het pas sy tweede liedjie van die album Jealous...
View Article