Hoe koel is Fall Out Boy’s se nuwe liedjie Centuries? Dié snit van die rockers se sesde album bevat ’n stukkie van Suzanne Vega se liedjie Tom’s Diner van 1987. Luister dit nou:
- Lara Atson