Hoe nou? Eminem en Sia in een liedjie? Dit is mos iets wat ons beslis wil hoor! Die 41-jarige rapper het ’n kykie gegee na Guts Over Fear, wat in die lokprent van Denzel Washington se nuwe fliek, The Equalizer, gebruik word. Dit begin volgende maand draai. Ons kan nie wag om die volle liedjie te hoor nie!
BRON: MTV.COM
- Lara Atson