Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

TV-gids Saterdag 30 Augustus 2014

$
0
0

Wat is vanaand op die kassie

15:30 Republiek van Zoid Afrika (KykNET): Welkom in die Republiek van Zoid Afrika, waar pres. Karen gesels met haar land se denkers, dromers, besluitnemers en ander merkwaardige mense.

15:50 Idols SA (M-Net): Kyk hoe die beoordelaars Gareth, Unathi en Randall die volgende Idol van Suid-Afrika soek.

18:00 Kwêla (KykNET): Neil Powell, die afrigter van die Suid-Afrikaanse sewes-span is op die bank. Die Kwêla-span gaan soek kos in die veld saam met die “snuffelkos”-kenner Loubie Rusch. Hulle praat ook met ‘n ma wie se seun aan ‘n vorm van dwergisme ly. Stephan Weltz wys ons ‘n kunsuitstalling met selfportrette wat uit die vorige eeu dateer. En hulle kuier by Jennifer Nel, wat wonderwerke met versiersuiker verrig.

18:30 Mike & Molly (M-Net): Molly probeer ’n ekstra geldjie wen toe sy en haar vriendinne op ’n luukse boot gaan dobbel.

19:00 Wipeout (SABC 2):  Deelnemers ding mee teen mekaar om die grootste hindernisbaan ter wêreld te voltooi.

19:00 Beauty And The Beast (M-Net): Gabe skors vir Cat en Tess. Intussen daag Heather onverwags op.

19:00 Strictly Come Dancing (SABC 3): Suid-Afrikaanse bekendes meeding teen mekaar deur saam met professionele dansers te dans.

19:30 Jukebox (KykNET): Onthou jou afspraak met Pieter Koen! Hy kuier soos gewoonlik saam met kykers wat inbel, lees ’n paar e-posse en vind uit wat Jukebox-vriende op Facebook te sê het.

21:30 Singstories (KykNET): Ronéll Erasmus jubel met musiek. Haar meevoerende lofliedere roer harte en vul die gees van haar aanhangers met passie vir die Here.

22:00 Two and a Half Men (M-Net): Walden en Alan gooi vir Marty ’n ram-partytjie  wanneer hy vir Evelyn vra om te trou.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>