Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

TV-gids Sondag 31 Augustus 2014

$
0
0

Vanaand op die kassie

16:30 Extant (M-Net): Ethan kry sy eerste droom, onvoorsiene gebeurtenis waarvoor hy nie geprogrammeer is nie. Intussen ontmoet Julie  ‘n geheimsinnige man by die gym.

17:30 Idols SA (M-Net): Kyk hoe die beoordelaars Gareth, Unathi en Randall die volgende Idol van Suid-Afrika soek.

18:00 Glam Guru (KykNET): In die opwindende nuwe Glam Guru reeks gaan kykers snak hulle asem van ongeloof as Hannon Bothma en sy span weer voorkomswonderwerke verrig.  

18:30 DEKATv (KykNET): Gerard gesels met skrywer Kristel Loots. Aleit snuffel steeds in die historiese Kalkbaai rond. Hulle gaan kuier ook by die wynmaker Eben Sadie.

19:00 Carte Blanche (M-Net): Die Carte Blanche-span ondersoek en onthul weer noodsaaklike kwessies wat die wêreld en Suid-Afrika in die gesig staar.

19:30 Jam (KykNET): Bring jou gunsteling instrument en jam saam. Die Jam-span sal vir jou al die musiekmedisyne gee wat nodig is om vir jou krag te gee vir die nuwe week!

20:00  Pacific Rim (M-Net):  Reuse monsters van ’n ander heelal val die aarde aan en ’n paar dapper soldate met reuse robot-pakke moet hulle stop.

20:00 Special assignment (SABC 3): ’n Span joernaliste ondersoek probleme en in diepte nuusstories wat Suid-Afrikaners tans in die gesig staar.

20:00 Once Upon A Time In Mexico (e.tv): Dit kitaarspeler in ’n mariachi-orkes verruil musiekinstrumente vir vuurwapens toe hy gehuur is om ’n politieke sluipmoord te keer. Hier is meer gewere as in ’n klein oorlog – en die klankbaan is nie te versmaai nie!

20:30 Revenge (SABC 3): Emily wil wraak neem teenoor ’n makelaar wat haar pa in die rug gesteek het om homself te beskerm.

21:30 Pandjiewinkelstories (KykNET): Gert de Wet word in haglike omstandighede op ‘n dorpie groot en ten spyte van sy latere sukses wat voortvloei uit sy verbete werkery, bly die vernedering van weggooiklere dra en van gawes leef, diep binne-in hom aan die lewe. Hy bêre ‘n paar voddeskoene in sy studeerkamer om hom te herinner aan sy verarmde jeug. Eers op sy sestigste verjaarsdag gebeur dinge wat hom tot rus bring.

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>