7de Laners groet Verna Vels
7de Laners is vanoggend verpletter deur die nuus van Verna Vels se heengaan. Sy is vannag in haar huis in Brixton oorlede nadat daar in Desember verlede jaar kanker by haar gediagnoseer is. Verna, wat...
View ArticleTopvyf-nuusfoto’s van die week
Foto: AP Photo/Rafiq Maqbool Indiese jongmense vorm ’n menslike piramiede en probeer die Dahi Handi, ’n kleipot gevul met jogurt, breek tydens die viering van Janamashtami op 18 Augustus in Moembai,...
View ArticleKykNET kry nuwe programme en roosteraanpassings
Die gewilde Afrikaanse TV-kanaal KykNET het aangekondig hulle gaan van begin Oktober nuwe programme gaan uitsaai en dat daar verskeie roosterveranderings gemaak gaan word – natuurlik vir nog meer...
View ArticleAriana verander in ’n magtige koningin vir haar nuwe musiekvideo
Ariana Grande is omtrent op ‘n rol! Die popster lyk asemrowend in die nuwe musiekvideo van haar danstreffer, Break Free. Nie net skiet sy missiele uit haar bors nie, maar sy veg ook teen bose...
View ArticleTV-gids Saterdag 23 Augustus 2014
Dit is vanaand op die kassie: 15:30 Republiek van Zoid Afrika (kykNET): Welkom in die Republiek van Zoid Afrika, waar pres. Karen gesels met haar land se denkers, dromers, besluitnemers en ander...
View ArticleJou sterre vir 23 Augustus 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar gaan jou geldsake verbeter. Terselfdertyd gaan jou aansien in die algemeen verbeter. Jy gaan groot bedrae geld hanteer....
View ArticleMaroon 5 reik ’n nuwe liedjie uit!
Kan jy ook nie hulle liedjie, Maps, uit jou kop kry nie? Maar maak maar solank gereed vir nog ’n ek-kan-nie-genoeg-van-dit-kry-liedjie, want Maroon 5 het nog ’n nuwe liedjie, It Was Always You,...
View ArticleTV-gids Sondag 24 Augustus 2014
Dit is vanaand op die kassie: 16:00 Extant (M-Net): John begin in Molly se geestestoestand twyfel toe haar swangerskap bevraagteken word. 17:00 The Middle (M-Net): Frankie en Mike raak bekommerd oor...
View ArticleRy-indruk: Suzuki SX4
Suzuki se SX4 is ’n motor wat sommer dadelik die aandag trek. ’n Mens hou ook nogal maklik van dié kalant. In die oorkruisvoertuig-kategorie waarin die SX4 val, ding dit onder meer mee met die Peugeot...
View ArticleTe veel Facebook dalk ’n teken van swak selfbeeld
#450300916 / gettyimages.com Plaas jy gereeld foto’s van jou en jou geliefde op Facebook? Los jy liefdesboodskappe oral op jou maat se muur of sê gereeld hoe wonderlik jou beter helfde is? Pasop!...
View ArticleKrummelhoender-pasta
Rinske van Vliet van Kaapstad het hoenderpasta ’n nuwe kinkel gegee: Sy krummel eers die hoender om die gereg meer tekstuur en geur te gee. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 25 min. 3...
View ArticleMoontlike aardbewing-fokuspunte in SA stede ondersoek
#144768701 / gettyimages.com Die Raad vir Geowetenskap identifiseer moontlike aardbewing-fokuspunte in Suid-Afrika se stedelike gebiede, het hulle Maandag gesê. “Ons het reeds Suid-Afrika se...
View ArticleRobin Williams se weduwee ‘staan sterk’
#143556702 / gettyimages.com Volgens ’n vriend is Robin Williams se weduwee “sterk”. Die geliefde komediant is op 11 Augustus in sy huis in Kalifornië dood aangetref nadat hy sy lewe geneem het....
View ArticleSeun oorleef nadat voertuig oor hom ry
’n Sesjarige seun in China het wonderbaarlik oorleef nadat ’n sportnutsvoertuig oor hom gery het. Hy het langs ’n oprit gespeel toe die voertuig hom tref. Verbasend genoeg het hy agterna net opgestaan...
View ArticleVerwagte temperature vir 26 Augustus 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Dinsdag 26 Augustus 2014: Alexanderbaai……..11 21 Beaufort-Wes ……..6 26 Bethlehem…………-2 21 Bloemfontein………0 22 Calvinia………….3 20 Cradock…………..4...
View ArticleAmerikaanse hartstigting: e-sigarette moet vir minderjariges ook taboe wees
#497948239 / gettyimages.com E-sigarette moet aan dieselfde voorskrifte as gewone sigarette onderwerp word en moenie aan minderjariges verkoop word nie, het die Amerikaanse Hartstigting in nuwe...
View ArticleSjef sterf nadat onthoofde kop van kobra hom pik
WAARSKUWING: DIE VIDEO IS VAN ‘N GRAFIESE AARD ’n Sjef wat ’n gereg van kobravleis berei het, is dood nadat die slang se kop hom gepik het – dit was 20 minute nadat hy die slang se kop afgekap het....
View ArticleVrou voer haar dogter lintwurm sodat sy gewig kan verloor
Ons het al almal van ’n paar dieetgiere gehoor, maar ’n vrou van die Amerikaanse deelstaat Florida het tot uiterstes gegaan om seker te maak haar dogter lyk op haar beste vir ’n skoonheidskompetisie:...
View Article