Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Gebakte vis met spekvleis en tamatie

Hierdie resep kom uit The Real Meal Revolution deur die sportghoeroe prof. Tim Noakes, David Grier, Sally-Ann Creed en Jonno Proudfoot. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15-20 min. Gaarmaak: 25 min. 100 g...

View Article


Reuse samoesas met varkvleis

Genoeg vir 4 mense (lewer 4-6 groot samoesas) Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 35-40 min. 15 ml (1 e) botter 2 rooi-uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngedruk 500 g varkmaalvleis 1 Granny Smith-appel,...

View Article


Pistorius-familie het vertroue in regstelsel

Die Pistorius-familie het Woensdag gesê hulle vertrou die Suid-Afrikaanse regstelsel sal verseker die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se verhoor is regverdig. Regter Thokozile Masipa het gelas Oscar...

View Article

Throwback Thursday: Musiekvideo’s wat ons nooit sal vergeet nie!

Ons luister deesdae na sangeresse soos  Miley Cyrus, Rihanna en Nicki Minaj, maar in die vroeë 2000’s het ons poplegendes soos Britney Spears aanbid. En kom ons wees nou maar eerlik: Dit was koel...

View Article

Vyf sportsoorte wat jy moet beproef

1. Ultimate Frisbee Dis amper soos netbal, net doller! Daar is sewe spelers aan ’n kant en spanne teken punte aan deur die skyf (frisbee) na spanmaats te gooi in die teenstanders se eindsone. Spelers...

View Article


Inspirasie vir die dag

"If it makes you happy, do it. If it doesn't, then don't."

View Article

Gemmerribbetjies met komkommerslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 15 min. Gaarmaak: 30-40 min. 500-600 g beeskortribbetjies MARINADE 125 ml (½ k) heuning 60 ml (¼ k) sojasous 15 ml (1 e) gerasperde vars gemmer 2...

View Article

Pepervis met groenteslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 15 ml (1 e) olyfolie 400 g visporsies 30 ml (2 e) suurlemoen-kruiepeper SLAAISOUS 45 ml (3 e) olyfolie 15-30 ml (1-2 e) suurlemoensap sout en...

View Article


Eskom waarsku oor moontlike onderbrekings

#183892410 / gettyimages.com Eskom het gewaarsku dat hulle dalk beurtkrag gaan instel om druk van die kragstelsel te verlig. “Eskom gaan alle nodige noodhulpbronne tot sy beskikking gebruik, maar as...

View Article


Verwagte temperature vir 16 Mei 2014

Alexanderbaai……..11 17 Beaufort-Wes………10 22 Bethlehem…………1 20 Bloemfontein………2 22 Calvinia………….6 15 Cradock…………..7 18 De Aar……………6 18 Durban……………16 24 Emalahleni………..10 26 Ermelo……………7 22 George……………10...

View Article

Wie het dit gesê?

Die vreemdste van beroemd wees, is dat jy nie ’n kans op eerste indrukke kry nie. Almal het reeds ’n indruk van jou voor jy hulle ontmoet. – Kristen Stewart

View Article

Waar is ons gunsteling Mean Girls nou?

Ingeval jy dit misgeloop het, dit was onlangs die 10-jarige herdenking van uitreiking van die fliek Mean Girls. Kan jy dit glo?! Die fliek het ons in 2004 behoorlik vermaak, maar ons het nie besef...

View Article

Shakira doen haar ding in nuwe musiekvideo!

Die vrou kan beslis dans! Die Colombiaanse sangeres is terug met ’n splinternuwe video vir haar sexy danssnit Dare (La La La), wat vir die eersdaagse FIFA Wêreldbekertoernooi geskryf is. Die...

View Article


Inspirasie vir die dag

"Take time to do what makes your soul happy."

View Article

Vyf dinge om dié naweek te kyk

Begin die naweek met ’n wenkombinasie van aksie en drama; Robert de Niro en die Franse akteur Jean Reno speel saam in die 1998-fliek Ronin. Saterdag is daar ’n koel animasiefliek vir die kinders, en...

View Article


Het jy geweet?

’n Seekoei se melk is pienk.

View Article

Sjokolade-en-okkerneut-koppiekoekies

Lewer 6 koppies of muffins Bereiding: 15 minute Baktyd: 45 minute 170 g botter 140 g donkersjokolade, in stukkies gebreek 200 g strooisuiker 50 g bruinsuiker 4 eiers 5 ml (1 t) vanieljegeursel 1 ml (¼...

View Article


Hoender-en-rysgebak

Margo Fick van Kaapstad het die resep met ons gedeel.  Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 45-50 minute 3 groot aartappels, in wiggies gesny 30 ml (2 e) cajunspeserye 30 ml (2 e)...

View Article

Verwagte temperature vir 17 Mei 2014

Alexanderbaai……..08 23 Beaufort-Wes………08 16 Bethlehem…………00 19 Bloemfontein………00 19 Calvinia………….05 18 Cradock…………..04 14 De Aar……………03 16 Durban……………15 22 Emalahleni………..10 23 Ermelo……………07 19...

View Article

Justin Bieber in onderonsie met ruiter

Justin Bieber was glo vroeër vandeesweek in ’n woordewisseling betrokke met ’n vrou wat hom by perdestalle probeer afneem het. Die Believe-sanger was Maandag by die Circle K Stables in Burbank,...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>