Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Bunny chow met lensiekerrie

250 g bruinlensies, afgespoel sout en peper 2 uie, gekap 2-3 knoffelhuisies, fyn gedruk olie 250 g knopiesampioene, gehalveer 45 ml (3 e) masala 5 ml (1 t) fyn komyn 1 blik (400 g) tamatiesmoor 45 ml...

View Article


Cordon bleu-hoender

4 skywe ham 4 skywe mozzarellakaas 4 hoenderborsies, effens platter gekap sout en peper 125 ml (½ k) koekmeel 2 eiers, geklits 250 ml (1 k) broodkrummels olie Pak ’n skyf ham en kaas op elke...

View Article


Gee hertogin Catherine vir Cressida Bonas verhoudingsraad?

Hertogin Catherine van Brittanje het glo vir Cressida Bonas gesê sy moet “ ’n blaaskans” neem van haar verhouding met prins Harry. Die 31-jarige koninklike het die blonde skoonheid aangeraai om eers...

View Article

VIDEO: Taylor Swift en Selena Gomez weer maats

Niks kan dié beste pelle uitmekaarhou nie! Ten spyte van al die drama (dit wil sê Justin Bieber) wat Taylor Swift en Selena Gomez uitmekaargehou het, het die twee herenig by die 2014 Met Gala. In ’n...

View Article

Mi Casa maak weer so

Mi Casa bewys dat local lekker bly met hul jongste snit, Turn You On. Dis ’n koel liedjie, maar is die video ewe koel? Besluit self. http://www.youtube.com/watch?v=DwX763y7VEo

View Article


Inspirasie vir die dag

"Every new day is another chance to change your life."

View Article

Hugh Jackman verwag nog velkanker

Hugh Jackman het Dinsdag voorspel hy gaan waarskynlik nog vele kankergroeisels hê nadat ’n tweede aan sy neus verwyder is. Die 45-jarige Australiese akteur was in Beijing vir die bemarking van sy...

View Article

Huisgenoot April 2014 wenners

3 April 2014 Spoegwolf Se Kortalbum, Elektriese Kind. Hanlie Mostert, Oudshoorn Berna Reynolds, Vredenburg Hilda Joubert, Rothdene Muppets Most Wanted Hamper Arno Jansen Van Vuuren, Kempton Park...

View Article


Aansoek om waarneming betwis

Die staat en die verdediging het Dinsdag geargumenteer oor of die moordbeskuldigde Oscar Pistorius vir waarneming gestuur moet word nadat die hooggeregshof in Pretoria gehoor het hy ly aan algemene...

View Article


Mini-suurlemoentertjies

Ansie Cronjé van Hermanus hou altyd tertkorse byderhand vir onverwagse gaste. Bereiding: 25 minute gaarmaaktyd: 20 minute genoeg vir 6 mense 6 gekoopte broskors-tertkorse, 7 cm elk) SUURLEMOENSMEER 125...

View Article

Oosterse pannekoekies met hoendervulsel

Maak 15 klein pannekoeke Bereiding: 30 minute Staantyd: 30 minute Baktyd: 20-25 minute DUN PANNEKOEKBESLAG 2 groot eiers 200 ml melk 20 ml (4 t) olie 5 ml (1 t) suurlemoensap of brandewyn 250 ml (1 k)...

View Article

Verwagte temperature vir 14 Mei 2014

Alexanderbaai……..11 28 Beaufort-Wes ……..09 18 Bethlehem…………02 21 Bloemfontein………02 22 Calvinia………….06 24 Cradock…………..08 20 De Aar……………07 20 Durban……………14 24 Emalahleni………..08 25 Ermelo……………04 20...

View Article

Drank veroorsaak elke 10 sekondes ’n sterfte

#466369553 / gettyimages.com Alkohol veroorsaak elke jaar 3,3 miljoen sterftes wêreldwyd, meer as vigs, tuberkulose (TB) en geweld saam, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) Maandag gesê. Hulle...

View Article


Kyk hier na Rocco se opskop in ’n skuur

Die pianis Rocco de Villiers het op ’n plaas grootgeword. Hy wou ’n tipiese ou skuurdans uitbeeld in die musiekvideo vir sy nuwe treffer, Jim Muller Keurspel, op sy nuwe album, Countrykeys. Daar is...

View Article

Dans op Bakermat!

Eers was daar Tiësto en Hardwell, en nou is daar nog ’n DJ van Nederland wat naam maak, Bakermat. Ons is mal oor die 22-jarige musiekvervaardiger se snit Vaandag. Dis ’n mengsel van electro house en...

View Article


Inspirasie vir die dag

"Never be ashamed of what you feel. You have the right to feel any emotion that you want, and to do what makes you happy." -Demi Lovato

View Article

Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo

Die sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Bouwer Bosch het gister die hartverskeurend mooi video vrygelaat van sy nuwe treffer, Oorgeloop. Die aktrise Leandie du Randt kan ook in die video gesien...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 6 móét-sien foto’s van 14 Mei.

Oscar Pistorius in die hof op 14 Mei. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius in die hof op 14 Mei. (Foto: Gianluigi Guercia/AFP/Sapa) Oscar Pistorius op die 32ste dag van sy moordverhoor op 14 Mei....

View Article

Oscar maak glo omstrede opmerking teenoor joernalis

Twitter is aan die  gons oor die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se opmerking aan ’n BBC-joernalis gister. Oscar het volgens berigte gister aan Andrew Harding by die hof gesê die staat se aansoek om...

View Article

Verwagte temperature vir 15 Mei 2014

Alexanderbaai……..14 20 Beaufort-Wes ………8 22 Bethlehem…………-1 21 Bloemfontein……….2 24 Calvinia…………..7 18 Cradock……………4 25 De Aar…………….7 22 Durban……………13 25 Emalahleni…………7 25 Ermelo…………….6 21...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>