Skoknuus oor Die Heuwels
Die vierstuks van Die Heuwels Fantasties is nou amptelik ’n trio ná ’n skeiding in die groep. Volgens die groep se baskitaarspeler, Hunter Kennedy, kom die skeiding met die groep se tromspeler, Philip...
View ArticleBak ’n koek vir Moeder
Dis amper Moedersdag, en ons kosblogger Mari-Louis Guy bring nie net hulde aan ma Estee nie – sy staan ook reg met vier koeke vir haar ma, almal uit Huisgenoot! Klik hier vir die koekresepte, of rol...
View ArticleVerwagte temperature vir 10 Mei 2014
Alexanderbaai……..12 21 Beaufort-Wes ……..08 17 Bethlehem…………02 18 Bloemfontein………00 17 Calvinia………….05 15 Cradock…………..08 16 De Aar……………02 13 Durban……………16 24 Emalahleni………..11 25 Ermelo……………07 20...
View ArticleOSCAR – 8 móét-sien foto’s van 9 Mei
Oscar Pistorius stap die hofsaal binne op 9 Mei. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa) (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa) Oscar Pistorius tydens sy moordverhoor op 9 Mei. (Foto: Herman...
View ArticleOscar: Onenigheid oor koeëls
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag ’n debat gehoor oor presies wat die koeëls getref het wat Oscar Pistorius verlede jaar in sy huis in Pretoria geskiet het. Die ballistiese kenner Thomas...
View ArticleKaapse sakeman gedagvaar oor Maddie
Die Suid-Afrikaanse ontwikkelaar Stephen Birch, wat twee jaar gelede ’n agterplaas in Portugal met ’n spesiale skandeerder deursoek het om Madelein McCann se oorskot te kry, word hof toe gesleep....
View ArticleLinkin Park is terug!
Jy kan eindelik uitsien na nuwe musiek deur dié Amerikaanse rockers. Die amptelike liriekvideo vir die groep se nuwe snit, Until it’s Gone, is pas uitgereik en dis klassieke Linkin Park. Die liedjie is...
View Article10 irriterende oomblikke wat jy elke dag ervaar
Selfs al kom ’n mens koel en kalm voor, ervaar jy tog ongemaklike en irriterende oomblikke wanneer jy net wil gil van frustrasie. Maar dis oukei, jy is nie al wat soms so voel nie. Hier is ’n paar...
View ArticleCody Simpson en Gigi Hadid maak uit
Die hartebreker Cody Simpson en sy meisie, Gigi Hadid, het sowat jaar lange verhouding beëindig. Dit het gelyk of dit goed gaan met die blonde paartjie wat twee weke gelede saam op die rooi tapyt was...
View ArticleTV-gids Saterdag 10 Mei 2014
Dit is vanaand op die kassie: 16:30 Kokkedoor (kykNET): Die Kokkedoor-span die soek beste kokke in Suid-Afrika, wat nie net met herinnering en nostalgie kan kook nie, maar ook ons diepste verlange en...
View ArticleLUISTER NA JUSTIN TIMBERLAKE EN MJ SE NUWE LIEDJIE
Justin Timberlake sing saam met die wyle koning van pop, Michael Jackson, in die liedjie Love Never Felt So Good, die hoofsnit op die eersdaagse album met Michael se musiek, Xscape. Dis lekker om...
View ArticleInspirasie vir die dag
"I was never insane except upon occasions when my heart touched." - Edgar Allan Poe
View ArticleAdam Levine is blond
Nee, dis nie ’n grap nie! Die Maroon 5-sanger Adam Levine het onlangs ’n selfie saam met sy verloofde, Behati Prinsloo, gedeel waarin hy met blonde hare spog en geskryf: “Apokalips-voorbereidingskursus...
View ArticleTV-gids Sondag 11 Mei 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 About A Boy (M-Net): Marcus slaap die eerste keer by een van sy vriende oor en Fiona soek iets om haar mee besig te hou. Toe sy hoor Will hou ’n poker-aand, moes sy...
View ArticleMiley Cyrus twerk op Instagram . . . Alweer!
Sy’s terug! Nadat sy heelwat optredes van haar toer Bangerz in Amerika moes kanselleer nadat sy in die hospitaal opgeneem is, wou Miley Cyrus seker maak haar aanhangers weet sy is weer haar ou self en...
View ArticleGaan Oscar vir waarneming gestuur word?
Adv. Gerrie Nel sal na verwagting môre ’n aansoek bring dat Oscar Pistorius vir psigiatriese waarneming gestuur word. Dit kom nadat prof. Merryll Vorster vandag getuig het dat Oscar ’n angsafwyking...
View ArticleVerwagte temperature vir 13 Mei 2014
Alexanderbaai……..09 27 Beaufort-Wes ……..07 25 Bethlehem…………01 19 Bloemfontein………01 22 Calvinia………….04 23 Cradock…………..03 24 De Aar……………06 21 Durban……………15 22 Emalahleni………..04 24 Ermelo……………02 19...
View ArticleOSCAR – 6 móét-sien foto’s van 12 Mei
Newspapers/Sapa) Die forensiese deskundige Thomas “Wollie” Wolmarans getuig op 12 Mei. . (Foto: Chris Collingridge/Independent Newspapers/Sapa) Adv. Gerrie Nel vir die Staat op 12 Mei. (Foto: Kim...
View ArticleVarktjops met pere
4 varktjops 15 ml (1 e) gemengde kruie sout en peper 30 ml (2 e) olyfolie 15 ml (1 e) botter 2 pere, geskil en in skywe gesny 10 ml (2 t) suiker Voorverhit die oond tot 180 °C. Geur die tjops met die...
View Article