Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

VIDEO: Taylor Swift en Selena Gomez weer maats

$
0
0

Niks kan dié beste pelle uitmekaarhou nie! Ten spyte van al die drama (dit wil sê Justin Bieber) wat Taylor Swift en Selena Gomez uitmekaargehou het, het die twee herenig by die 2014 Met Gala.

In ’n video wat Selena op Instagram gedeel het, lyk hulle doodgelukkig. Hulle draai rond in hul rokke, lag en wuif vir die kamera. Kyk hier daarna.

https://www.youtube.com/watch?v=UTYu18Z2QxU

- Janine Nel


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>