Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Oscar maak glo omstrede opmerking teenoor joernalis

$
0
0

Twitter is aan die  gons oor die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se opmerking aan ’n BBC-joernalis gister.

Oscar het volgens berigte gister aan Andrew Harding by die hof gesê die staat se aansoek om hom te laat evalueer is ”’n grap” en dat hy voel sy getuienes gister het “goed gegaan” vir hom.

Andrew het die bewerings in ’n twiet gemaak.

Nadat regter Masipa vanoggend beslis het Oscar moet wel vir evaluering gaan, het Oscar se oom, Arnold, vandag in ’n kort verklaring gesê sy gesin voel die regter het ’n “deeglike” beslissing gemaak en dat dit hulle “vertroue” gee in die regstelsel.

 

Bron: Twitter

- Mieke Vlok


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>