Roger word pa!
#132759644 / gettyimages.com Roger Federer gaan sy hande vol hê; hy is nou die pa van twee pare tweelinge. Die Switserse tennisster het gisteraand op sy Twitter-profiel aangekondig hy en sy vrou,...
View ArticlePlaaslike bekendes maak hulle merkie
Landwyd stem Suid-Afrikaners in hulle miljoene en ons bekendes trotseer vandag ook die lang toue om te gaan stem. Ek kannie glo @bobbyvjaarsveld gebruik die woord 'anus' nie! Gaan sy CD's verbrand!...
View ArticleOmstrede Madiba tolk is terug op die kassie
As jy gedink het die tolk wat sy naam met ’n plank geslaan het ná sy onverstaanbare gebare op oudpres. Nelson Mandela se gedenkdiens se loopbaan is verby, dink weer. Thamsanqa Jantjie is terug en...
View ArticleVF+ leier pak Bobby van Jaarsveld op Twitter
’n Woordewisseling het tussen die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Mulder, en die sanger Bobby van Jaarsveld op Twitter uitgebreek ná die sanger-akteur in ‘n brief aan Beeld erken het hy...
View ArticleVerwagte temperature vir 8 Mei 2014
Alexanderbaai 13 21 Beaufort-Wes 14 25 Bethlehem 03 21 Bloemfontein 06 22 Calvinia...
View ArticleBobby se kleinding rig groot skade aan
Hierdie is nou ons nuwe TV. Dis waar hy gestaan het….Kyk gou hoe like my 2 seuns dit. pic.twitter.com/0iQQM3peAN — Bobby van Jaarsveld (@bobbyvjaarsveld) May 7, 2014 Eina! Bobby van Jaarsveld se...
View ArticleGetuie: Oscar was opreg gebroke
Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius was ontsteld en hartseer nadat hy sy meisie, Reeva Steenkamp, geskiet het, het ’n maatskaplike werker Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria getuig. “Van die...
View ArticleVerkiesing 2014: Provinsiale uitslae
Verkiesingsuitslae per provinsie teen 14:30 Top-vyf partye per provinsie Wes-Kaap (Sowat 83.02% van stemme getel) DA: 975,995 (59.80%) ANC: 526,657 (32.27%) EFF: 31,917 (1.96%) ACDP: 16,764 (1.03%)...
View ArticleOscar se huis verkoop
#161726315 / gettyimages.com Oscar Pistorius se prokureur Brian Webber het gesê ’n aanbod is aanvaar vir die Paralimpiese atleet se huis op die Silver Woods-landgoed, berig die Daily Mail. Oscar het...
View ArticleWenke Wat Werk
Gebruik knypers om drade in plek te hou sodat jy nie elke keer onder die lessenaar of bed of bank moet soek wanneer jy jou foon wil laai nie.
View ArticleVerwagte temperature vir 9 Mei 2014
Alexanderbaai……..14 19 Beaufort-Wes ……..11 16 Bethlehem…………05 21 Bloemfontein………04 23 Calvinia………….08 13 Cradock…………..07 21 De Aar……………05 17 Durban……………15 26 Emalahleni………..07 26 Ermelo……………07 21...
View ArticleOSCAR – 7 móét-sien foto’s van 8 Mei
Oscar Pistorius arriveer by die hof op 8 Mei vir die 28ste dag van sy hofverskyning. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius in die beskuldigdebank op 8 Mei. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar...
View ArticleKokkedoor se Jo: Ek wou ook gaan
In die vyfde episode van kykNET se kostreffer Kokkedoor het ’n groot kinkel ’n kinkel- en onthoukok uit verskillende spanne huis toe gestuur. Maar, hoewel die skrif duidelik aan die muur vir Calvinia...
View ArticleVerkiesing 2014: Nasionale uitslae
#488672895 / gettyimages.com Uitslae soos teen ongeveer 21:45 (+- 87% van die stemme) Top-tien African National Congress 62.98% 9 137 879 Democratic Alliance 21.83% 3 166 919 Economic Freedom Fighters...
View ArticleWat gebeur by rolprentteaters
Die meerderheid van die flieks wat vandeesweek op die wye kringloop begin draai, is ietwat onbekend. Die fliek met die grootste begroting en bekendste ensemble akteurs is die biografiese oorlogsdrama...
View ArticleJulia Roberts skok gaste by suster se gedenkdiens
Kan jy nou meer! Julia Roberts en haar halfsuster, Nancy Motes, het nie juis ooghare vir mekaar gehad nie. Tog lyk dit of die 46-jarige aktrise nog nie die strydbyl begrawe het nie ná Nancy (37) se...
View ArticleYskas-laagtert
Isabel Smith van Frankfort in die Vrystaat het hierdie resep met ons gedeel. LEWER 1 TERT VAN 23 CM Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: 3 uur 45 ml (3 e) vlapoeier 45 ml (3 e) mielieblom 1 eier 60 ml (¼...
View ArticleOscar: Wolmarans in die spervuur
Wollie Wolmarans, ’n ballistiese kenner vir die verdediging, het vanoggend getuig oor die koeëlwonde wat Reeva Steenkamp opgedoen het. Hy is eers deur adv. Barry Roux ondervra. Nadat hy sy ondervraging...
View Article