Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitspraak in Griekwastad-saak

Die moordhuis Die minderjarige-beskuldige in die omstrede Griekwstad-saak is deur Regter Frans Kgomo skuldig aan al vyf aanklagte, wat verkragting, drie moorde en regsverydeling insluit. Die jong man...

View Article


Spaghetti-stokvis

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 30 g botter 15 ml (1 e) olie 200 g stokvisfilette 250 ml (1 k) room 60 ml (¼ k) witwyn 60 ml (¼ k) soetbrandrissiesous sout en peper 400 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suzuki se nuwe SX4 hier

Suzuki se nuwe SX4-oorkruisvoertuig is nou in Suid-Afrika beskikbaar, en dit is beter en groter as tevore. Die SX4 het inderwaarheid so gegroei dat dit nou die Nissan Qashqai in sy visier het. Hier is...

View Article

Het William en Catherine prins George se eerste kruipslag misgeloop?

Prins William en hertogin Catherine het glo hul seun, prins George, se eerste kruipslag vroeër vandeesmaand misgeloop, want hulle het op die Maldive-eilande vakansie gehou terwyl Catherine se ouers...

View Article

Weer: Temperature vir 28 Maart 2014

Alexanderbaai……..11 32 Beaufort-Wes……..11 29 Bethlehem…………11 23 Bloemfontein………09 25 Calvinia………….07 28 Cradock…………..09 27 De Aar……………08 25 Durban……………18 25 Emalahleni………..14 26 Ermelo……………12 20...

View Article


Schalk Burger is nog ’n pienkvoet ryker.

Die Stormers-speler Schalk Burger het weer pa geword. Schalk en sy vrou, Michele, se tweede seuntjie, Nicol, is vandag gebore. Michele het dié oulike foto van haar, Schalk en hul kleinding op Instagram...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joernalis pak uitdagende Ysterman aan vir depressie-navorsing

Om 3,8 km te swem, 180,2 km fiets te ry en 42,2 km te hardloop sit nie in elke man se broek nie. Om dit alles binne net 17 uur te doen, nog minder. Danksy ’n vrou se wil en dryfkrag, is dit wel...

View Article

Boek oor Griekwastad-moorde kom

Sy was die eerste joernalis op die toneel, en nou gaan Charné Kemp die storie van die moorde wat Griekwastad tot stilstand geruk het, vertel. In Moord op Griekwastad: Die storie van die...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur by rolprentteaters

Dié wat lankal weer lus is vir ’n superheldfliek van gehalte kan nader staan vir Captain America: The Winter Soldier (13 G), die opvolg op Captain America: The First Avenger (2011) uit Marvel Comics se...

View Article


Weer: Temperature vir 29 Maart 2014

Alexanderbaai……..11 32 Beaufort West……..11 29 Bethlehem…………11 23 Bloemfontein………09 25 Calvinia………….07 28 Cape Town…………11 27 Cradock…………..09 27 De Aar……………08 25 Durban……………18 25 Emalahleni………..14 26...

View Article

Nóg drama in die Houston-familie

Dit lyk of daar geen einde is aan al die drama in wyle Whitney Houston se familie nie. Dié musieklegende se skoonsuster en voormalige bestuurder, Pat Houston, het ’n beskermingsbevel teen Whitney se...

View Article

Video: Oudisies vir Ultimate Braai Master se nuwe seisoen

Dit was ‘n dag gevul met opwinding en heerlike kosreuke toe die eerste van ‘n reeks landswye oudisies vir die e.tv buitelugkookprogram, Ultimate Braai Master Season 3: Time for Tough, onlangs in...

View Article

Maklike aartappelslaai

Christina Olivier van Tzaneen het hierdie aartappelslaai-resep met ons gedeel. GenoeG vir: 4-6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30 minute SLAAI 6 aartappels 3 hardgekookte eiers 1 ui 1 groen...

View Article


Samoesa-pasteitjies

Yvonne Olsen van Durban het hierdie resep met ons gedeel. Maak 12 pasteitjies Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 15 minute VULSEL 15 ml (1 e) olie 500 g beesmaalvleis 5 ml (1 t) sout 5 ml (1 t) fyn...

View Article

Appel-breekboord

Ons het Nthabiseng Dikobe van Alexandra se soetbroodresep in ’n breekbrood verander wat maklik om ’n tafel gedeel kan word. Lewer 1 ronde brood (16 bolletjies) Bereiding: 1 uur Gaarmaaktyd: 45 minute...

View Article


Skakel vanaand af vir Earth Hour en doen dié gesinsaktiwiteite

Beurtkrag het die afgelope paar weke menigte huishoudings in donkerte gedompel, maar gesinne kan vanaand die ligte vir ’n goeie doel afskakel. Deur jou huis se ligte net een uur af te skakel, kan jy...

View Article

Brood met kaaskappie

Hierdie brood is heerlik warm of koud met botter of ander smeer op. Genoeg vir 8-10 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: sowat 1 uur Staantyd: 1 uur 2,5 kg koekmeel 2 pakkies (15 g elk) kitsgis 2...

View Article


Video: Kyk hoe lekker gaan dit by Huisgenoot se musiekverhoog by die KKNK!

Die twintigste Absa KKNK het die naweek afgeskop met al die bekendes, kunste, musiek en vermaak. Die Huisgenoot musiekverhoog was net die plek om te wees om op die eerste paar aande van die fees te...

View Article

Minmoeite-groentekebabs

Maak dié kebabs vir aandete as jy nie lus het vir vleis nie. En dis perfek vir vegetariese gaste by ’n braai. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 10 minute 1 elk rooi, groen en geel...

View Article

Sampioen-filostapel

400 g bruinsampioene olyfolie sout en peper FILO 250 g filodeeg 60 ml (¼ k) botter, gesmelt 60 ml (¼ k) basiliepesto 150 g mozzarella, gerasper basilieblare Verhit die oond tot 200 °C. Versprei die...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>