Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Uitspraak in Griekwastad-saak

$
0
0

griekwastad-1

Die moordhuis

Die minderjarige-beskuldige in die omstrede Griekwstad-saak is deur Regter Frans Kgomo skuldig aan al vyf aanklagte, wat verkragting, drie moorde en regsverydeling insluit. Die jong man het emosieloos na die uitspraak in die hooggeregshof in Kimberley geluister.

Die Noord-Kaapse boer Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christelle (43), en dogter, Marthella (14), is op 6 April op hul plaas Naauwhoek naby Griekwastad doodgeskiet.

Kgomo het die seun in sy uitspraak ‘n swak getuie genoem en gesê hy was vol vertroue en het nie oor sy woorde gestruikel nie, selfs toe hy in ‘n hoek gedruk is.

Hy het gesê die seun het blatant gelieg.​

Hier is belangrike twiets uit die hof wat die uitspraak saamvat:


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>