Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Schalk Burger is nog ’n pienkvoet ryker.

$
0
0

Die Stormers-speler Schalk Burger het weer pa geword. Schalk en sy vrou, Michele, se tweede seuntjie, Nicol, is vandag gebore. Michele het dié oulike foto van haar, Schalk en hul kleinding op Instagram en Twitter gedeel en gesê:  ‘‘Ons is die trotse ouers van die perfekte seuntjie – welkom in die wêreld Nicol’’.

Schalk is tans op die kantlyn weens ’n geskeurde bobeenspier. Ons wed klein Nicol se ouboet, Schalk jr. (2), kon nie wag om sy kleinboet te ontmoet nie.

Die paartjie woon in Nuweland. Michele, ’n binnenshuise ontwerper, het vroeër vir ons vertel hulle wil graag nog hul gesin uitbrei. ‘‘Ons wil baie graag ‘n dogtertjie hê. Almal sê ons moet maar eers wag en kyk tot ons twee het en dan besluit. So ons kyk maar eers hoe dit gaan met twee kinders.’’

Veels geluk, julle twee!


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>