Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elizma Theron se pienkvoet is amper hier

Dis nou min dae voor die sangeres Elizma Theron die lewe gaan skenk aan haar eersteling, Eli-zé. Na verwagting gaan Eli-zé begin Maart gebore word. “Dis nou as sy nie vroeër wil kom hallo sê nie,”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mmmm . . . melktert!

Klik hier vir die melktert-resepte – of rol af tot onder Ons kosrubriek-skrywer Mari-Louis Guy en haar boet Callie het gaan aansit by ’n lang tafel in die hoofstraat van hul hartsdorp, Lutzville, en...

View Article


Grondboontjie- en hoendersosaties

Die grondboonsous is heerlik en vul die hoender goed aan. Bespaar tyd deur alles in die mikrogolfoond gaar te maak. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. GRONDBOONSOUS 250 ml (1 k)...

View Article

Genadedood vir kinders in België gewettig

België is die eerste land waar terminaal siek kinders kan kies of hulle met waardigheid gaan sterf. Kinders van enige ouderdom kan genadedood kies, maar die voorwaardes is baie streng. Genadedood mag...

View Article

Waterkloof bewaarders gewaarsku

Enige beampte wat moontlik twee van die sogenaamde Waterkloof-vier met ’n selpartytjie gehelp het, sal gestraf word, sê Sibusiso Ndebele, die minister van korrektiewe dienste. “Anargie in enige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelukwensinge stroom in vir eensame seuntjie

’n Amerikaanse ma wou graag seker maak haar seun voel geliefd op sy elfde verjaardag. Sy het toe ’n Facebook-blad geskep waarop mense vir hom bemoedigende boodskappies kan skryf en die gevolg was...

View Article

Weer: Temperature vir 20 Februarie 2014

Alexanderbaai……..16 24 Beaufort-Wes………17 26 Bethlehem…………14 29 Bloemfontein………17 29 Calvinia………….15 26 Cradock…………..13 22 De Aar……………15 31 Durban……………22 30 Emalahleni………..15 30 Ermelo……………11 26...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kia kikker Sportage op

Kia het sy gewilde Sportage-sportnutsvoertuig opgekikker wat in 2010 hier bekendgestel is. Hier is wat jy kortom moet weet: Daar is ’n nuwe sesgang-handratkas en sesgang outomatiese ratkas wat beter...

View Article


Voorlopige besluit oor Becker en Du Preez

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Woensdag in ‘n verklaring gesê Christoff Becker en Frikkie du Preez sal vir die volgende 14 dae in aanhouding bly terwyl hul parool hersien word. Hul...

View Article


Hoender met fetakaas

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 60-70 minute 45 ml (3 e) olyfolie sout en peper na smaak 20 ml (4 t) paprika 8 hoenderdye 750 g baba-aartappeltjies 6 baba-uie, geskil, of 2...

View Article

Snoek en aartappelgebak

6 aartappels, in skywe gesny 300 g gerookte snoek, ontgraat en gevlok 6 stingeluie, gekap 1 pakkie (60 g) wituiesop 375 ml (1½ k) room vars gemaalde swartpeper Voorverhit die oond tot 180 °C. Pak die...

View Article

Kruie-brandrissievarktjops

Sit hierdie heerlike varktjops voor saam met rysnoedels. TJOPS 400 g varktjops, in dik skywe gesny sout 2 rooi brandrissies, ontpit envgekap 10 ml (2 t) gerasperde vars gemmer 60 ml (¼ k)...

View Article

Desember 2013 Wenners – Huisgenoot

5 Desember 2013 Tommy takkies wenners Thembisile, Bethlehem Estella Prinsloo Annabel Azalea Disney Baloo hamper wenners: Amith Sahadew Mariska Bus Susan Schalkwyk H.W.Sadowitz 12 Desember 2013...

View Article


Januarie 2014 Wenners – Huisgenoot

2 Januarie 2014 Smurfs 2 hamper giveaway Jandr Oosthuizen Samara, Gordonsbaai J. Oosthuizen Ursula Kuhn Frankryk Moreen De Vos Kardashian beauty hamper giveaway Lettie Kleynhans 9 Januarie 2014 Danie...

View Article

Weer: Temperature vir 21 Februarie 2014

Alexanderbaai……..15 25 Beaufort-Wes………14 24 Bethlehem…………14 24 Bloemfontein………16 28 Calvinia………….10 29 Cradock…………..14 23 De Aar……………15 28 Durban……………20 28 Emalahleni………..18 30 Ermelo……………15 24...

View Article


Eskom kondig noodtoestand aan

Eskom het ‘n noodtoestand afgekondig nadat van sy kragopwekkers by van sy steenkoolkragstasies onklaar geraak het. Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger, het gesê die noodtoestand sal tot vanaand om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familie wag angstig op dwelmmuil se tuiskoms

Tessa Beetge (links) saam met haar susters Brenda en Zelda Terwyl die veroordeelde dwelmmuil Tessa Beetge al vyf dae sit in ’n aanhoudingsel in São Paulo, Brasilië, is haar familie steeds in die...

View Article


Elizma se pienkvoet hier!

Baie geluk, Elizma Theron en Nico Grobbelaar! Die sangeres en haar man, ’n helikopterloods, se dogtertjie is gebore! Eli-zé weeg 3,13 kg. “Mamma en baba is gesond en alles het goed gegaan,” vertel Nico...

View Article

Gevulde hoenderborsies

Onthou om die peuselstokkies te verwyder sodra die hoender uit die oond kom. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute 8 groot hoenderborsies (sien wenk) sout en vars gemaalde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paneelbespreking oor dissipline

Is jy bekommerd oor dissipline in skole? Huisgenoot is ewe besorg oor die toestande waarin onderwysers dikwels moet werk en het besluit om betrokke te raak. Op 1 Maart om 16:30 bied Huisgenoot in...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>