Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Eskom kondig noodtoestand aan

$
0
0

Eskom het ‘n noodtoestand afgekondig nadat van sy kragopwekkers by van sy steenkoolkragstasies onklaar geraak het.

Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger, het gesê die noodtoestand sal tot vanaand om 21:00 duur.

“Ons is besig om al 140 groot maatskappye wat Eskomkrag gebruik, te bel en te vra om hul kragverbruik met minstens 10% te verminder.”

Volgens Etzinger word die moontlikheid van beurtkrag in die nabye toekoms nie uitgeskakel nie.

“Hoewel van ons ander kragopwekkers, wat die afgelope tyd gediens is, vanmiddag geïnstalleer word, moet Eskom konserwatief wees. Beurtkrag is dus nie uitgesluit nie,” et hy gesê.

Eskom se opwekkingsvermoë is vandag 30 000MW en die vraag na krag is ook 30 000MW.

Eskom het ook ‘n beroep op gewone verbruikers gedoen om 10% van hul krag te bespaar deur lugverkoelingstelsels en swembadpompe af te skakel.

Bronne: Sapa, Beeld


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>