Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 lenteslaaie met oemf

Ons kosblogger Sarah Graham deel ’n paar heerlike en blitsvinnige slaairesepte. EK HET die afgelope weke baie geskryf oor die verandering van die seisoene (Laat waai met ’n braai, Ek proe al die...

View Article


Het Kate en Wills mekaar voor universiteit geken?

Volgens ’n biograaf het die hertog en hertogin van Cambridge mekaar geken voor hulle saam op universiteit was. Daar is aanvanklik geglo prins William en Catherine het mekaar ontmoet terwyl hulle aan...

View Article


Vang gees en wen!

Moenie vergeet vandag is Bok-dag nie! Dra jou Groen-en-Goud met trots en ondersteun die Springbokke in aanloop tot hul toets teen Australië volgende week op Nuweland. Kaapstad vang al gees: Kyk ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste wenke vir ’n veiliger vakansie

Dit gaan nie altyd oor die bestemming nie, dit gaan ook oor die reis. En die belangrikste deel van die reis is om jou bestemming veilig te bereik. Erfenisdag en die September-skoolvakansie is byna...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

11 fantastiese vuurputte

Ons blogger verlang na die kampvure van ouds en sien ook uit na Nasionale Braaidag aanstaande week – daarom het sy dié interessante vuurputidees op Pinterest bymekaargemaak. Gee aan die malvalekkers!...

View Article


Shane soek Liz terug

Shane Warne wil glo sy verhouding met Liz Hurley herstel, al erken hy hulle gaan deur ’n moeilike tyd. Die voormalige krieketster (44) het te midde van bespiegelinge oor liefdesprobleme tussen hom en...

View Article

Vriende bekommerd oor Zac Efron

Vriende van die 17 Again-ster Zac Efron is bang hy ervaar ’n insinking nadat hy vanjaar reeds twee keer in ’n rehabilitasiesentrum vir sy verslawing aan kokaïen en alkohol behandel is. Zac se pelle is...

View Article

EKONOMIES ALLES-IN-EEN-POT

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: sowat 2 uur  30 ml (2 e) kookolie 30 g botter of margarien 2 kg stowevleis (vark, bees of skaap), in blokkies gesny 1 groot ui, grof gekap 5 ml (1...

View Article


BEESSTERT-POTBROOD

Genoeg vir 8 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: sowat 1 uur  500 g bruismeel 1 pakkie (60 g) beesstertsoppoeier 1 ml (¼ t) sout 1 ml (¼ t) rissiepoeier 125 ml (½ k) cheddarkaas, gerasper 500 ml (2...

View Article


GATBROOD

lewer 1 groot brood Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 1 uur Staantyd: 1-1½ uur  15 ml (1 e) kitssuurdeeg 12,5 ml (2½ t) suiker of heuning sout 500 ml (2 k) lou warm water, of genoeg vir kniebare deeg 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons nuwe kosblog: Kalm terwyl dit weergalm

Mari-Louis Guy, haar man, Chris, en hul woelige spruite in die kombuis van hul huis. Foto: Martin de Kock. Ontwerp: Anton Sassenberg Mari-Louis Guy en haar broer, Callie Maritz, is albei kosghoeroes én...

View Article

Miley se wilde 21ste verjaardag

Miley Cyrus beplan blykbaar ’n wilde partytjie vir haar 21ste verjaardag. Die Wrecking Ball-sangeres reël glo ’n viering met ’n sadomasochistiese tema om die mylpaal later vandeesmaand te vier. Sy het...

View Article

Eva Longoria se nuwe liefde

Eva Longoria het die nuwe man in haar lewe, die Mexikaanse sakeman Jose Antonio Baston, aan die wêreld gewys. Die Desperate Housewives-aktrise het die afgelope naweek vir die eerste keer in die...

View Article


Jack Osbourne: Ma Sharon sukkel met slegte nuus

Jack Osbourne sê hy het sekere goed vir sy ma, Sharon, weggesteek omdat sy slegte nuus swak hanteer en ’n “emosionele wrak” word. Jack (28), by wie veelvuldige sklerose verlede jaar gediagnoseer is,...

View Article

Aardbewing tref Johannesburg

’n Aardbewing, wat 4 op die Richterskaal geregistreer het, is Maandag in Johannesburg aangeteken, het die Raad vir Geowetenskap gesê. Michelle Grobbelaar, die bestuurder van die seismologie-eenheid,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma se klein model

Ag moeder! Kyk net hoe oulik is die model en TV-persoonlikheid Minki van der Westhuizen se kleinding, Katerien. Minki en haar man, die Saracens-rugbyspeler Ernst Joubert, woon in St. Albans naby...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 liedjies om jou week op te vrolik

Eminem kom SA toe, Freshlyground is terug op die verhoog na hul ‘kraamverlof’, en dan speel ons Maandag-musiekblogger ook liedjies deur Calvin Harris, Ard Matthews van Just Jinger-faam en, les bes,...

View Article


Groente-Wellington

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 minute Baktyd: 30 minute 250 ml (1 k) rys, gekook 7 ml (1½ t) borrie skil van 1 suurlemoen 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 500 g sampioene, gekap ’n hand vol pietersielie,...

View Article

Cambridge troukoek opgeveil

As daar een stuk koek ter wêreld is wat ’n paar duisend rand werd is, is dit ’n stuk van prins William en Catherine s’n. ’n Sny van dié vrugtekoek van die hertog en hertogin se troue in die...

View Article

TV-gids Maandag 18 November 2013

Wat is vanaand op die kassie? 19:30: Fiësta (kykNET): Die operasangeres Friedel Mitas is dié week die gasaanbieder en besoek die Klein Karoo Klassique klassieke musiekfees op Oudtshoorn. 19:30 Grey’s...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>