Infografika: Mielies, die goue pitte wat die nasie voed
Mielies word as ‘n stapelvoedsel beskou omdat soveel mense dit eet. Weet jy waar word die meeste mielies in Suid-Afrika aangetref?
View ArticleJ.K. Rowling gaan Harry Potter-tipe rolprente skryf
J.K. Rowling skryf ’n reeks rolprente soos Harry Potter. Die gewilde skrywer maak haar debuut as draaiboekskrywer met ’n reeks rolprente wat losweg gegrond is op haar wêreldbekende reeks oor die...
View ArticleIs Khloe Kardashian vir siektes getoets?
Khloe Kardashian is glo vir seksueel oordraagbare siektes getoets nadat sy van haar man se beweerde ontrouheid verneem het. Die werklikheidster is glo vroeër vanjaar getoets ná beweer is Lamar Odom het...
View ArticleVroeg uit die vere
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen is die afgelope week in Parys in hegtenis geneem vir onbetaamlike ontbloting. Steven het Dinsdagoggend halftien by die Eiffeltoring uit sy voertuig geklim en...
View ArticleTakseer ’n man op sy baadjie
Ons modeblogger vir mans het die winkelsentrum binnegevaar en gekyk watter baadjies gedra word deur die mense wat daar inkopies doen – en wat hulle reg en verkeerd doen. MANS word groot met baadjies:...
View ArticleFliekvlooi: Wat is nuut op die silwerdoek?
Nóg ’n bonatuurlike tienerroman, wat vir die silwerdoek aangepas is, word dié week uitgereik. Die vervaardigers van The Moral Instruments: City of Bones (13V) hoop seker dis ewe suksesvol as die...
View ArticlePrag en praal by ‘koninklike’ troue
Dit was omtrent ’n uithang-affêre toe die diva Mimi Coertse se seun, Werner, onlangs in Pretoria met Jollie Botha getroud is. En ongewoon was dit beslis, vertel Huisgenoot se joernalis. KYK, as ’n mens...
View ArticleDie klassieke wortelkoek
Kry ’n mens ’n verjaarsdag of basaartafel sonder dié smaaklike neutbros koek? Lewer 1 groot of 2 klein ringkoeke Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 1-1½ uur KOEK 500-625 ml (2-2½ k) witsuiker 250 ml (1...
View ArticleJanie du Plessis vat die pad – op ‘n ysterperd!
Janie du Plessis is geen onbekende vir ons Afrikaanse TV-kykers nie. Maar het julle geweet sy is boonop ‘n toegewyde motorfietsryer? En jaarliks vat sy die pad saam met talle om ‘n belangrike boodskap...
View ArticleJanie en Cancervive.drive in Kimberley
Janie du Plessis en die inspirerende span vroue (en manne) van Cancervive kom in Kimberley aan en gee vir ons ‘n kykie na die pret waarmee hulle hul positiewe boodskap uitdra. KLIK HIER of gaan na...
View Article18 slim planne met swartbordverf
Noudat ’n mens swartbordkryt in ’n groot verskeidenheid kleure kan koop en selfs jou eie kan maak om by jou dekor te pas, kan jy omtrent enige oppervlak in ’n kennisgewingbord, kunswerk of aweregse...
View ArticleMadonna het ’n stoute droom oor Brad Pitt gehad
Madonna het ’n stoute droom oor Brad Pitt gehad. Madonna (55) het verklap sy het ’n bisarre droom gehad waarin sy en Brad ’n blonde baba het. Gevra waaroor sy laas gelag het, het sy aan haar...
View ArticleCharlie Sheen betaal minder onderhoud
Die onderhoud wat Charlie Sheen aan Brooke Mueller vir sy kinders betaal, is gehalveer. Die ster van Anger Management het ’n nuwe ooreenkoms met sy eks, Brooke Mueller, se prokureurs aangegaan. Sy...
View ArticleKim Kardashian se susterskind jaloers
Kim Kardashian se susterskind is jaloers op haar dogter, North West (3 maande). Kourtney Kardashian (34) vertel haar seun, Mason (3), by haar kêrel, Scott Disick, raak nog gewoond aan die toevoeging...
View ArticlePrins Harry bring 24 uur in yskoue kamer deur
Brittanje se prins Harry berei hom voor op ’n Suidpool-uitdaging met 24 uur in ’n yskoue kamer. Prins Harry (29) en sy Britse spanmaats het Maandag in ’n weernabootser teen ’n temperatuur van -35 ºC...
View ArticleNege Maande: Twee babas in een episode
Donderdagaand het kykers gesien hoe Friedel en Hermien sowel as Pieter en Nadene ouers word. Suzanne Venter het met die nuwe mamma’s gaan praat om te hoor hoe dit gaan met hulle en hul bondeltjies...
View ArticleKyk wie’s verloof!
Jammer meisies, die Springbok en Sharks-rugbyspeler Pat Lambie is amptelik van die mark af. Pat het gister vir sy meisie, Kate Symons, die jawoord gevra. Die paartjie is al sedert hul skooldae saam....
View ArticleLemoen-rosyntjiebrood
Lewer 1 groot brood Bereiding: 15 minute Baktyd: ’n uur Dis een van die lekker klompie resepte wat Hendrik Botha van Jacobsbaai vir ons gestuur het. sap en skil van 2-3 lemoene 250 ml (1 k) rosyne 1...
View ArticleWenk: Carmen se roomkaas-poffertjies
Lus vir ‘n nuwe kinkel in ‘n beproefde resep? Kosredakteur Carmen Niehaus wys jou staop-vir-stap hoe om die allerheerlikste roomkaas-poffertjies te maak.
View Article