Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Vriende bekommerd oor Zac Efron

$
0
0

Vriende van die 17 Again-ster Zac Efron is bang hy ervaar ’n insinking nadat hy vanjaar reeds twee keer in ’n rehabilitasiesentrum vir sy verslawing aan kokaïen en alkohol behandel is.

Zac se pelle is bang hy kom dieselfde oor as die Glee-akteur Cory Monteith (31), wat in Julie weens ’n oordosis dood is.

’n Bron het aan RadarOnline.com gesê: “Sy vriende is werklik bekommerd. As Zac dieselfde insinking as Cory Monteith ervaar, sal hy heel waarskynlik weer soveel dwelms gebruik soos voor sy behandeling. En dit sal hom doodmaak.”

Zac is nou glo dwelmvry en nugter. Vriende hoop hy los sy ou gewoontes, wat hom sedert 2011 agteruit laat gaan. Hy het sy verslawing glo weggesteek en is nie uitgevang nie.

Die bron het bygevoeg: “Hy het partytjie gehou omdat hy ongelukkig was en oor niks omgegee het nie.”

Zac (25) het goed gelyk by die onlangse première van sy rolprent Parkland by die internasionale filmfees in Toronto.

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>