Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

One Direction se Harry slaan ook sy eie koers in

$
0
0

Jy sal nie glo wat Harry Styles in Kaapstad aangevang het tydens die 1D-toer nie.


Die afgelope ruk was baie stresvol vir die ouens van One Direction met ’n wêreldtoer en die verlies van hul vyfde lid, Zayn Malik.

Maar pleks van heeldag in sy hotelkamer lê of rowwe partytjies hou, het Harry Styles (21) besluit om sy vrye tyd in Kaapstad beter te benut.

Harry het ure saam met die kinders van die liefdadigheidsorganisasie Lalela Project deurgebring. Hy het almal kaartjies vir die konsert gegee en lank met hulle oor hul lewe gesels.

Kyk hier na die besoek:



Bronne: The Sun, Channel24, Instagram

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>