Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

‘n Liedjie spesiaal vir Paul Walker

$
0
0

Hordes mense het die afgelope ruk fliekteaters toe gestroom om die sewende Fast and the Furious-film te gaan kyk.

Baie kykers het ook ‘n traan weggepink oor die geliefde akteur Paul Walker wat in die fliek te sien is. Hy het in November 2013 verongeluk.

Kyk hier na die hartroerende liedjie wat aan Paul opgedra is. Dit verskyn ook op die fliek se klankbaan.

Die liedjie se sanger het sy dankbaarheid vir aanhangers van die fliek uitgespreek.



Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>