Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wat die wêreld vanjaar gegoogle het

$
0
0

In 2014 het die wêreld oor Robin Williams se dood getreur, die Wêreldbekersokkertoernooi gekyk en hulle oor die Ebolavirus bekommer. Dit is volgens die lys wat Google uitgereik het wat wys wat mense die meeste gesoek het.

Elke jaar reik die soekenjin ’n lys uit met die gewildste soekterme. Dis hoe vanjaar s’n lyk:

Google se top-10 soektogte wêreldwyd:
1. Robin Williams
2. World Cup
3. Ebola
4. Malaysia Airline
5. ALS Ice Bucket Challenge
6. Flappy Bird
7. Conchita Wurst
8. ISIS
9. Frozen
10. Sochi Olympics

Bronne: google.com, techcrunch.com

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>