Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Hoekom jy maar aartappels kan eet

Dis hoog tyd om ’n paar algemene wanopvattings oor aartappels uit die weg te ruim. #159615739 / gettyimages.com Die voedingkundige Claire Julsing Strydom takel die grootste drie mites oor aartappels en...

View Article


11 Desember 2014 inkopielys

View Article


18 Desember 2014 inkopielys

View Article

25 Desember 2014 inkopielys

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 19 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 19 November 2014:  Alexanderbaai……..12 26Beaufort-Wes ……..13 30Bethlehem…………08 23Bloemfontein………08 25Calvinia………….11 33Cradock…………..09...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA ma gevonnis vir kinders se dood

Tania Clarence (43), wat aan depressie ly en haar drie jong kinders in hul slaap versmoor het voor sy haar lewe probeer neem het, is Dinsdag ’n hospitaalbevel deur die Old Bailey opgelê, het die Britse...

View Article

Hoe goed ken jy die lirieke van Kaptein Span die Seile?

Kurt Darren se ‘Kaptein Span die Seile’ is al vir jare ‘n treffer en speel waarskynlik by elke Afrikaanse makietie. Hoe goed ken jy die woorde? As jy wil kroek – hier is die amptelike musiekvideo van...

View Article

Wilderys-plaatkoekies met heuningspek

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. PLAATKOEKIES 3 x 250 ml (3 k) koekmeel ’n knippie sout 30 ml (2 e) bakpoeier 60 ml (¼ k) suiker 875 ml (3½ k) melk 2 eiers 30 ml (2 e) gesmelte...

View Article


Oktober 2014 wenners

2 OCTOBER 2014′ UBM WEEK 3 Paternoster Mev Anna Van Dalen   189b Danweg, Danville Hills Pets giveaway Lulu Venter, Doornhoek 121, Thabazimbi S Greyvensteyn, Joubertstr. 22, Kuilssivier 7580 J.E....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ’n Royal Secret-parfuum-geskenkpak

DIE EERSTE TWEE INSKRYWINGS PER DAG SAL ’N 50 ML ROYAL SECRET SENSUAL EAU DE PARFUM VAN R395 WEN. Dit is in 1958 gestig en sedert sy ontstaan het Royal Secret een van die topverkoper-parfuums in...

View Article

Jy sal nie glo hoeveel miljoene rande Tshwane-amptenare aan wegneemetes PER...

Sowat R15 miljoen is binne ’n maand bestee aan wegneemetes vir munisipale werkers in Tshwane, het The Star Woensdag berig. #168640008 / gettyimages.com Die etes was vir werkers wat oortyd gewerk het,...

View Article

Dié pug se tong-bewegings maak ‘n snaakse geluid, maar dis so oulik!

Dosh is ‘n driejarige Franse mopshond (pug) en wanneer hy vinnig hyg, maak hy ’n dieselenjin na!

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 20 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 20 November 2014:  Alexanderbaai……..14 23 Beaufort-Wes ……..09 25 Bethlehem…………08 25 Bloemfontein………10 27 Calvinia………….11 27...

View Article


Paul Walker se pa onthul die Fast & Furious-ster wou Hollywood vaarwel roep

Dit is al amper ’n jaar sedert die Fast & Furious-ster Paul Walker op 40 verongeluk het, en in ’n onderhoud met MailOnline het die akteur se pa, Paul Walker sr., onthul sy seun wou Hollywood – en...

View Article

Drank veroorsaak erektiele disfunksie by SA mans

Amper die helfte van Suid-Afrikaanse mans loop dalk gevaar om aan erektiele disfunksie (ED) te ly weens oormatige drankgebruik, volgens navorsing wat Woensdag bekendgemaak is. #481008751 /...

View Article


Hakke sorg vir beter balans

As jy in jou latere jare hakke dra, kan dit dodelike valongelukke help voorkom, en kenners meen dit kan ook balans help versterk – iets wat van jou 30’s af van nature begin afneem. #168492345 /...

View Article

Speseryvis met peer-koolslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10-15 min. 4 visporsies sout en vars gemaalde peper 5 ml (1 t) paprika 5 ml (1 t) rooipeper 10 ml (2 t) fyn komyn 10 ml (2 t) knoffelpoeier 30 ml (2 e)...

View Article


Lyke van vermiste skoonheidskoningin en suster gevind – man in arres

’n Polisiebeampte sê twee lyke, wat moontlik mej. Honduras 2014 en haar suster is, is ontdek naby die spa waar hulle ses dae gelede vermis geraak het. #459096096 / gettyimages.com Die nasionale...

View Article

Charles se planne vir die troon

Brittanje se prins Charles is van plan om “opregte ingrypings” in die nasionale lewe te maak wanneer hy die troon bestyg, het die koerant The Guardian Donderdag ’n bron na aan die troonopvolger...

View Article

Skokvoorval in Sandton: Juffrou onder motor gesleep

’n Vrou is in ’n kritieke toestand nadat sy Donderdag in Sandton onder ’n motor gesleep is, het paramedici gesê. Die voorval het by die kruising van William Nicol- en Sandton-rylaan gebeur. Sy...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>