Kurt Darren se ‘Kaptein Span die Seile’ is al vir jare ‘n treffer en speel waarskynlik by elke Afrikaanse makietie. Hoe goed ken jy die woorde?
As jy wil kroek – hier is die amptelike
musiekvideo van Kurt se treffer:
musiekvideo van Kurt se treffer: