Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Andriëtte word in ‘n video die ‘ja-woord’ gevra

André Venter, voorheen van Romanz, het letterlik Andriëtte Norman die “ja-woord” gevra om saam met duet ‘n duet te sing. Hy het ‘n video, waar hy vir haar sing met sy versoek, op haar Facebookblad...

View Article


Kosse wat vrugbaarheid aanhelp

Wanneer jy besluit dis hoog tyd om jou gesin uit te brei, wil jy seker maak jy doen jou bes om dit te laat gebeur. #168849993 / gettyimages.com Vir vroue speel hul dieet ’n groot rol; daar is al bevind...

View Article


Seksaantygings pootjie Bill Cosby se loopbaan

Die Amerikaanse TV-netwerk NBC het ’n beplande komedie oor Bill Cosby gestaak en die kanaal TV Land gaan ophou The Cosby Show heruitsaai. #111787446 / gettyimages.com Dit volg nadat nog ’n vrou beweer...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 21 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 21 November 2014: Alexanderbaai……..13 23 Beaufort-Wes ……..11 30 Bethlehem…………9 27 Bloemfontein………11 29 Calvinia………….13 31 Cradock…………..9...

View Article

Hanteer werkprobleme so

Of jy nou ’n nuwe pos soek of net ’n bietjie vasgevang voel, daar was al tye dat jy ontevrede was met jou werk. #463088303 / gettyimages.com Dis moeilik, want hoe meer jy daaroor tob, hoe erger kan jy...

View Article


Kendall se opgang

Ousus Kim Kardashian het dalk verlede week die internet met ’n uitlokkende fotosessie probeer “breek”, maar Kendall Jenner het ’n konvensioneler roete na roem en rykdom gevolg. #492179145 /...

View Article

Stuur jy seksboodskappe?

Het iemand jou al gevra om ’n “sexy” foto aan te stuur? ’n Foto wat dalk ’n bietjie te veel wys. Doen jy dit en jy’s jonger as 18 jaar of stuur ‘n boodskap aan ‘n minderjarige, oortree jy die wet. En...

View Article

Diereliefhebber slaan piepklein feesmaal aanmekaar vir hamsters in...

In hierdie oulike video maak ’n diereliefhebber reg vir die feestyd – sy hamsters kry ’n lekker feestelike maaltyd van hul eie. Sy troeteldiere het onwetend YouTube-sensasies geword nadat hulle ’n...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters

’n Fliek waarna baie kykers vanjaar uitgesien het, is eindelik hier. The Hunger Games: Mockingjay – Part 1 (10-12O G) is die derde in die reeks gegrond op Suzanne Collins se trilogie jeugromans, maar,...

View Article


Haar reaksie is kostelik! Honderdjarige vrou sien die eerste keer die see

Ruby Holt word binnekort 101 jaar oud, en daar was net een item op haar wenslys: om die see te sien. Volgens die Associated Press het Ruby die meerderheid van haar lewe op ’n plaas in die Amerikaanse...

View Article

Wat om die naweek op TV te kyk

Vrydag Ring Of Fire 2: Blood & Steel (e.tv 20:30) ’n Mens sou dink ontvoerders verkies maklike teikens. Nie dié spul nie – hulle het ’n woedende gevegskunsmeester se meisie ontvoer en dié is nou op...

View Article

Koljander-burgers

Die geheim van ’n goeie burger is nie net die geurmiddels in die vleiskoekie nie, maar die bysmake soos hierdie heerlike gekaramelliseerde uie en koljander. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute...

View Article

Gebakte aartappelrolle

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 40-60 min. AARTAPPELS 6 groot aartappels, skoongeskrop sout WORS 6 varkworsies VIR VOORSIT 125 ml (½ k) suurroom 45 ml (3 e) gekapte grasuie of...

View Article


Griekse klappertert

LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 30 minute Baktyd: 35 minute TERT 125 g botter 250 ml (1 k) suiker 3 eiers 500 ml (2 k) droë klapper 250 ml (1 k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier knippie sout 250 ml (1...

View Article

Huisgenoot-planmaker

Huisgenoot het met ’n veldtog vir ’n beter Suid-Afrika wat deur Huisgenoot-lesers gedryf word. As jy van iemand weet of self iemand is wat ’n plan maak met ons land se uitdagings, wil ons van jou hoor....

View Article


1D-aanhangers se vreemde geskenke

’n Paar One Direction-aanhangers het een keer sampioene soos hulle aangetrek en dit as ’n geskenk gestuur. #176225152 / gettyimages.com Die Britse seunsgroep het in 2010 roem verwerf; die lede, Harry...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 22 November 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 22 November 2014: Alexanderbaai……..14 21 Beaufort-Wes ……..14 36 Bethlehem…………11 27 Bloemfontein………13 32 Calvinia………….12 34...

View Article


Topvyf- nuusfoto’s vir die week

#459300486 / gettyimages.com Tami Normile en Richard Brooks probeer op 20 November in die Lakeview-buurt in Buffalo, New York, sneeu van ’n dak verwyder. ’n Sneeustorm het in minder as 24 uur tot 1,8...

View Article

Jou sterre vir 22 November 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com /div> VERJAARDAGVERSLAG: Dit sal waarskynlik vir jou die belangrikste jaar van die dekade of selfs die afgelope paar dekades wees. Jy sal...

View Article

Wees jou pragtige self

Jy het dit al vantevore gehoor: Moenie swig onder groepsdruk nie, sê net nee, bla bla bla. Maar voor jy verveeld raak en omblaai, dink ’n bietjie hieroor: Voel jy jou hare moet op ’n sekere manier...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>