Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Vyf minder awkward feite oor Ashley Rickards

$
0
0

Dié Hollywood-ster is glad nie ’n vreemdeling vir ons nie, aangesien sy aan die brand is op MTV se trefferreeks Awkward. Hier is vyf goed oor dié glad nie so onbeholpe meisie.

  • Ashley is superslim. Sy het hoërskool met lof geslaag toe sy net 15 was.
  • Sy is ’n groot diereliefhebber en woon selfs diereterapie by wat behoeftige kinders en bejaardes help.
  • Ashley was in The Fray se musiekvideo vir hul trefferliedjie How to Save a Life.
  • Sy het bekendgeraak as Brooke (Sophia Bush) se aanneemkind in One Tree Hill.
  • Sy is behep met velprodukte. “Ek is dol oor velprodukte en wou eintlik ’n skoonheidsterapeut geword het. Wanneer ek ’n belowende produk sien, moet ek dit koop; dis seker my heel vreemdste verslawing.”

Sources: buddytv.com, evi.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>