Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wen ’n Hallmark-horlosiestel ter waarde van R748

$
0
0

Hallmark-horlosies is in 1990 gestig. Oor die afgelope 24 jaar het die handelsmerk bekend geword as ’n bekostigbare reeks horlosies wat waarde vir geld bied.

Uitstaande gehalte, goeie stilering en bekostigbare pryse is die pilare van ons sukses. Hallmark se omvattende reeks dek ’n wye verskeidenheid style, van kleurryke leer-items tot klassieke goue horlosies.

Hallmark-horlosies het ’n waarborg van een jaar.

Besoek www.cjr.co.za, bel 011-257-6000 or e-pos info@cjr.co.za vir nog inligting oor die handelsmerk.

  • Die kompetisie sluit 15 September 2014 om 17:00.
  • Jy kan soveel keer deelneem as wat jy wil.
  • Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
  • Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
  • Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
  • Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer word vir Huisgenoot se nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
  • Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.

  • Viewing all articles
    Browse latest Browse all 9424

    Trending Articles


    Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


    Weer 'n kans op geluk (Deel II)


    Maak jul eie reënmeter


    Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


    8 Wenke om water te bespaar


    Die beste tyd van my lewe


    Koshuiskaskenades


    ’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


    Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


    Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


    Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


    Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


    Mikrogolf-vrugtekoek


    18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


    Gedig: Populiere


    Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


    Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


    Wonder ek oor die volgende ….


    Die oplossing vir yl hare is hier


    Kyk watter glanspaartjie is verloof!



    <script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>