Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Oulike video van olifant wat met motorband speel

’n Video is aanlyn geplaas waarin ’n baba-olifant by die Elephant Nature Park in Thailand met ’n motorband speel. Dit gaan jou hart met blydskap vul.

View Article


Verwagte temperature vir 9 September 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Dinsdag 9 September 2014: Alexanderbaai……..10 23 Beaufort-Wes……..09 31 Bethlehem…………03 27 Bloemfontein………06 30 Calvinia………….03 28...

View Article


Catherine ly weer aan akute oggendnaarheid

Die nuus dat hertogin Catherine haar tweede baba verwag, kom ’n jaar en twee maande nadat sy by die St. Mary’s-hospitaal in Londen die lewe aan prins George geskenk het. #452491034 / gettyimages.com...

View Article

Kia kikker Picanto op

Kia se gewilde Picanto is ’n klein bietjie opgekikker. Maar, Kia het waarskynlik besef hulle moenie te veel aan ’n wenresep peuter nie aangesien die veranderings regtig klein is. Die Picanto het ’n...

View Article

1D sê hul nuwe album is die beste

#176202644 / gettyimages.com   One Direction sê hulle het hul beste album tot dusver opgeneem. Die groep, wat bestaan uit Harry Styles, Louis Tomlinson, Zayn Malik, Liam Payne en Niall Horan, se...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 10 September 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 10 September 2014:  Alexanderbaai……..12 18 Beaufort-Wes ……..07 21 Bethlehem…………04 28 Bloemfontein………07 30 Calvinia………….03 24...

View Article

Wat moet William en Catherine se toekomstige baba heet? Stem in ons...

Watter name wil jy op die koninklike geboortesertifikaat sien? Stem onder en jy kan dalk een van vyf R1 000-geskenkbewys van Kalahari.com wen! #174293335 / gettyimages.com Wat is in ’n naam? Wel, vir...

View Article

Kim K: Ek sal gelukkig wees met vier kinders

#454523536 / gettyimages.com   Kim Kardashian West wil hê haar dogter, North, se  broers en susters moet haar “bestse vriende” wees. Die werklikheidstelevisiester en haar rapper-man, Kanye West, het...

View Article


Michael Schumacher sterk by die huis aan

Die Formule Een-renjaer Michael Schumacher gaan tuis aansterk nadat hy laat verlede jaar ’n kopbesering opgedoen het, het sy bestuur Dinsdag gesê. Michael (45) is in Junie ontslaan uit die Franse...

View Article


Pasop: Die grootste misdaad in SA

#471242201 / gettyimages.com Aanlyn slenters, identiteitsdiefstal en kaartbedrog jaag Suid-Afrikaners jaarliks miljoene uit die sak, en dit neem toe. Suid-Afrika is nou die land wat die naasmeeste...

View Article

Gee depressie ’n bloedneus

#140873169 / gettyimages.com   Dis heeltemal normaal om gemoedskommelings te ervaar, maar dis tog raadsaam om op jou gevoelens te let sodat jy kan bepaal of jy dalk depressief raak. Depressie is ’n...

View Article

Het jy geweet?

Die gemiddelde tyd wat ’n vrou ’n geheim kan bewaar, is 47 uur en 15 minute.

View Article

Kyk wie verjaar saam met jou

Coco Rocha (26), model Ryan Phillippe (40), akteur Karl Lagerfeld (81), mode-ontwerper Guy Ritchie (46), rolprentregisseur 

View Article


Oscar-tydlyn: Val van ’n held

Oscar Pistorius was Suid-Afrika se goue seun nadat hy in 2012 aan die Olimpiese Spele deelgeneem het. #151292025 / gettyimages.com Hy was die eerste dubbele geamputeerde wat aan so ’n byeenkoms...

View Article

Tikka-braaihoender

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 50-60 minute Marineertyd: oornag 1 hoender, in stukke gesny 30 ml (2 e) tikka masala 30 ml (2 e) tandoori masala 500 ml (2 k) natuurlike jogurt sap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto’s: Binne in Oscar se huis

.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...

View Article

Britney Spears soek ’n nuwe liefde

#455053416 / gettyimages.com   Die hele wêreld weet seker nou al die popprinses het onlangs uitgemaak met haar kêrel van 18 maande, David Lucad, nadat hy haar glo verkul het. Maar Britney het glo...

View Article


Verwagte temperature vir 11 September 2014

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 11 September 2014: Alexanderbaai……..12 18 Beaufort-Wes ………8 26 Bethlehem………….8 28 Bloemfontein……….7 30 Calvinia…………..2 20...

View Article

As die tronk vir Oscar wag…

Wat lê vir die Paralimpiese naelloper Oscar Pistorius voor sou hy tronk toe moet gaan weens die moord op sy meisie, die model Reeva Steenkamp? En hoe lyk die lewe vir gestremdes agter tralies?...

View Article

‘Oscar se nalatenskap sal bly staan’

Oscar Pistorius se nalatenskap in Suid-Afrikaanse atletiek sal behoue bly, ongeag die uitspraak in sy moordverhoor, meen sy voormalige hardloopmaat Ofentse Mogawane. #151163135 / gettyimages.com “Mense...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>